safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 19 September 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 26 September 2002 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

People - Mense


Lucky lady survives drop

Malané Bosman

[ Top ]


wserenaWHAT could have been a disaster for a young mother-to-be in Wellington, turned out to be a fortunate fall of nearly four-metres.

Serena de Jager, who manages the first storey Bernie's Pub in Wellington's Church Street with her husband Alain, is the lucky lady.

Workers renovating the building last week accidentally disturbed the pub's satellite TV dish outside the door to the fire escape.

Noticing the interrupted reception, Serena decided to check the cable. She unlocked the security gate barring the double door and pushed it open.

SURVIVOR. Serena de Jager, four months pregnant, points to the fire escape door on the top storey from where she fell four metres to the ground.

She was facing the dish on the outside wall when she stepped out, onto what used to be a corrugated iron roof. But there was no roof, only a 3,5m drop to the ground.

"I fell head first," Serena remembers her ordeal.

"My chest and arms struck a copper water pipe suspended over the gap and luckily it broke my fall, causing my legs to drop."

Serena suffered severe bruises from the pipe as well as a sprained ankle in the fall. An ambulance arrived and she was rushed to her doctor.

"I was examined and everything was fine. Later I had more scans and the baby was checked head to toe. That's when we found out it would be a boy.

"We still don't have a name. But we are thrilled. Now Alain wil have someone to take with him when he goes fishing," Serena smiled.

The builders are now closing up the door and constructing a brand-new fire escape.


Hoogste eer vir oud-Wellingtonner

[ Top ]


TYDENS die jaarlikse spoggeleentheid aangebied deur die Wellington Rapportryers, is PH Nortjé vereer met die gesogte toekenning Wellingtonner van die Jaar.

Dit is gedoen uit erkenning vir die besondere en deurlopende wyse waarop hy Wellington deur middel van sy skryfwerk aan die land bekendgestel het. 

Albert Marais, voorsitter van die Rapportryerskorps op Wellington, het in sy huldiging verklaar dat "oom Henry" waarskynlik meer as enigiemand anders die dorp op die kaart geplaas het. 

Nortjé se middelste seun, Francois, het die toekenning namens sy pa in ontvangs geneem aangesien Nortjé senior ongesteld is.

Nortjé en sy gesin het in 1954 Wellington toe getrek waar hy die eerste hoof van die Hugenote Laerskool was.

Daarna het hy betrokke ge-raak by die onderwyskollege op die dorp waar hy tot 1982 viserektor en waarnemende rektor van WOK was. 

Hy was bekend vir sy fyn humorsin en gemoedelike geaardheid as vaderfiguur by die kollege.

In die jare vyftig en sestig  het hy 'n reeks humoristiese sketse oor die dorp se inwoners vir Die Huisgenoot geskryf. 'n Keur hiervan het verskyn onder die titel, Wellington se Suiker. 

Ander boeke uit sy pen is Die Wildedruif Val, Die Groen Ghoen waarvoor hy die Scheepersprys vir jeuglektuur ontvang het, en die mees onlangse Kor-sies van Growwebrood. 

Hy het altesame 23 boeke gepubliseer. Hy wen in 1982 'n prys vir die beste jeugroman, in 1994 die ATKV prys vir jeuglektuur en in 1998 die FAK-prestigeprys vir sy bydrae tot ontspanningslektuur.

Na sy aftrede in l983 het Nortjé en sy vrou hulle in die Strand gevestig waar hy steeds as Wellingtonner bekend staan. 

Onder die gaste by die funksie was vorige wenners Annatjie van Wyk, Herman Bailey, Johan Mouton en Etienne Smit. Verlede jaar se wenner, die plaaslike onderwyskollege, is verteenwoordig deur Vincent Landey, kampushoof van die Wellington kampus van die Kaapse Technikon waarby die onderwyskollege nou ingeskakel is. 

Die spreker, adv Frans Stroebel wat verbonde is aan die Vredesparke Stigting, het gepraat oor leierskap in 'n veranderende wêreld. Hy het die gehoor aan sy voete gehad met sy spitsvon-dighede en opwindende mede-delings oor Suid-Afrika se toe-rismepotensiaal.  

* Author PH Nortjé, formerly of Wellington, received the Wellingtonner of the Year award last week.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za