|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
BEHEERLIGGAAMPOSTE Die beheerliggaam van Paulus Joubert Sekondêr wag aansoeke in vir die volgende vier poste: 1.Afrikaans en Bybelkunde vir graad 10 en 11 2.Engels graad 8 en 9 3.Wiskunde, Biologie en Nat/Skei graad 8 tot 10 4.Lewensoriëntering graad 8 tot 10 Aansoeke kan gerig word aan die prinsipaal by bostaande adres en by die skool afgelewer word voor of op 27 Desember 2002. Onderhoude vir genoemde poste sal op 20 Januarie 2003 plaasvind. |
||||
|
Vakante pos: Opvoeder/ Versorger Raakvat, lewenslustige, betroubare, liefdevolle dame word benodig. Opleiding en ondervinding is 'n aanbeveling. Aansoekvorms beskikbaar by Langstraat 14, Paarl Sluitingsdatum: 15 Jan. 2003 |
||||
|
BRILOPMAKER Oogkundige praktyk in Paarl benodig die dienste van 'n Brilopmaker. Moet bereid wees om ook administratiewe take te verrig. Administratiewe persone met optiese agtergrond ook welkom. Aanvangsdatum: 1 Februarie 2003 Faks kort CV aan: Marlize of Niel (021) 872-1910 |
||||
|
WKOD KONTRAKPOSTE: 1. Afrikaans 1ste Taal HG: Gr. 10 - 12 2. TGK (Afrikaans): Gr. 8 - 9 3. WGWWW: Gr. 8 - 9 4. MSW: Gr. 8 - 9 5. Kuns en Kultuur: Gr. 8 - 9 TOESIGHOUERS BY KOSHUIS: 2 x Ongetroude mans en 2 x ongetroude dames word benodig om as toesighouers by Bergrivier Koshuis diens te doen. Slegs opvoeders of tersiêre studente hoef aansoek te doen. BEHEERLIGGAAMPOS: Administratiewe Beampte Sluitingsdatum: Maandag, 13/01/03 Diensaanvaarding: Maandag, 20/01/2003 Faks aansoekbrief en CV aan: DIE PRINSIPAAL by (021) 873-2349 |
||||
|
Paarlvallei Bottelering is 'n dinamiese, jong maatskappy in die wynbedryf, geleë in Wellington. Ons benodig die dienste van hardwerkende persone met goeie interpersoonlike kommunikasievaardighede, vermoë om onafhanklik te werk, asook die vermoë om onder druk te werk. BOTTELERINGSPERSONEEL Etiketmasjien-operateurs (Self-kleef & Natgom), Assistent Etiketmasjien-operateur, Outomatiese Paletiseerder-operateur, Inspeksie-lig Personeel, Kartonopvou masjien Personeel, Bottelwas/Vulmasjien-operateur, Leierhand (Produksielyn) Vereistes: - 3 jaar botteleringsondervinding in wynbedryf - bereid wees om skofte en oortyd te werk - woonagtig in Paarl/Wellington area 'n Mededingende salaris en aantreklike byvoordele, eie aan 'n gevestigde onderneming, word aangebied. Aansoekvorms beskikbaar by ontvangs. Aansoekvorms en CV's kan gerig word aan: Die Personeelbeampte Adres:Posbus 254, Wellington, 7654 Tel: (021) 864-2860 Faks: (021) 864-2862 Sluitingsdatum: 20 Desember 2002 |
||||
|
WINE ESTATE PRO (TASTING ROOM) A position is available at one of South Africa's leading private wineries as a PRO, dealing with the public on a daily basis. Responsibilities include wine and cheese tastings, cellar tours, wine sales and general administration. We are looking for a well-spoken, well-presented individual with good communication and people skills. Own transport is essential. Previous experience would be an advantage. Please e-mail your CV to: glencarl@mweb.co.za |
||||
|
Jazz Club Manager Paarl If you are energetic, dynamic, enjoy music and have excellent management skills, then our Jazz Club is the place for you to blossom in your career. Send a CV and motivation to P.O. Box 947, Huguenot, 7645. To reach us by not later than 31 December. |
||||
|
LAERSKOOL KLEIN DRAKENSTEIN GRONDSLAGFASE BETREKKING BESTUURSLIGGAAMPOS Vanaf Januarie 2003 Faks verkorte CV na (021) 862-3240. Vir meer inligting skakel mnr. Brink by (021) 873-2055 of 083-311-4191. Sluitingsdatum: 31 Desember 2002 |
||||
|
||||