|
Kolfwerk kwel Boland
DIE Boland Amateur krieketspan sukkel
nog steeds om 'n wenresep te vind in die driedagreeks nadat hulle die naweek met vier paaltjies teen Noordwes op Boland Park verloor het.
Sokker maak reg vir Boland-SAFA
AS alles volgens plan verloop, sal die
amptelike sokkerliggaam, die Suid-Afrikaanse Sokker Assosiasie (Safa), volgende jaar ook 'n tuiste in die Boland hê.
Silwerware vir Paarl Krieketklub
DIE Novel Paarl krieketspan het
Saterdag op sy tuisveld verseker dat die beker vir die eerste ronde van die Bolandse Premierliga-kom- petisie vanjaar in sy vertoonkas sal pronk, toe hy nege punte verdien het in sy onbesliste wedstryd teen
Worcester United.
|