safetop
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 20 January 2005

uitlefstreep

This site will be updated on 27 January 2005.

Aida
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost

 

Youth - Jeug



MOENIE GAAN NIE! Ma Adré Andrews troos haar seun Hubert op sy eerste skooldag by Laerskool WA Joubert in die Paarl.


Aandklasse

[ Top ]


DIE Simondium Volwasse Onderwyssentrum het vanjaar 'n 71% slaagsyfer vir matriek gehad.

Die sentrum bied aandklasse aan (Maandae en Woensdae om 19:00) van Abet vlak 1 tot matriek by Simondium Primêr.

Registrasiegeld van R20 is betaalbaar op die registrasie-aand, Woensdag 2 Februarie.

Matriekvakke vanjaar is Afrikaans, Geskiedenis, Reis & Toerisme en Inleiding tot Kriminologie. Navrae by Jeremy van Wyk, tel 082-436-6393.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]