safetop
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 20 January 2005

uitlefstreep

This site will be updated on 27 January 2005.

Aida
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost

 

Vacancies


SENIOR VERKOOPSPERSOON

benodig vir kleinhandel- onderneming in Wellington.

Vereistes: 1. Ondervinding

2. Rekenaarvaardig

Voorkeur: Debiteure- & voorraadbeheer-ondervinding

Sluitingsdatum: 24 Januarie 2005

Faks CV na (021) 873-2091


ONTVANGSKLERK

'n Onderneming in Wellington benodig 'n

dinamiese ontvangsdame

Die suksesvolle kandidaat moet betroubaar, eerlik en energiek wees en oor goeie kommunikasievermoëns beskik.

Kennis van Pastel, Microsoft sagteware en skakelbord is 'n vereiste.

Vorige ervaring in kontanthantering, tikwerk en algemene kantoor-administrasie sal tot u voordeel wees.

Persone wat belang stel, kan 'n verkorte CV e-pos of faks aan:

E-pos: advert1@xsinet.co.za

Faks: (021) 873-3154
Tel: 082 411 6457

Sluitingsdatum: 27 Januarie 2005


Petroljoggies benodig

Ervare en betroubare joggies met sober gewoontes.

Bereid om 12 uur dag en nag skofte te werk. Verkieslik 30 jaar en ouer.

Moet onmiddellik diens kan aanvaar.

Kom handig CV in by Spes Bona Trekkers te Klein-Drakensteinweg.


Drakenstein Hospice currently holds a vacancy for a

Chief Executive Officer

The appointee will assume overall

responsibility for the management of all financial, administrative and operational functions.

The ideal candidate will have

• Proven management experience

• Excellent negotiating skills

• The ability to devise and implement business and human resource systems and processes within an NGO environment

• Experience in budget processes

• Business acumen

• Lateral thinking skills

• Initiative

Excellent interpersonal and computer skills are prerequisites for this position. 

We offer a challenging career and remuneration packages which are commensurate with qualifications and experience. 

Please fax an abbreviated CV (4 pages) to fax no. (021) 872-1577 or send by e-mail to emariebotha@mweb.co.za by 28 January 2005. Correspondence will be conducted with short listed candidates only.


Mechanical Technician (Fitter & Turner)

A packaging concern in Paarl requires a qualified Fitter & Turner to be their Mechanical Technician.

Pneumatics & hydraulics, lathe & milling, welding & general maintenance experience required. Essential: own transport & licence, good command of English, and living locally. Big company benefits.

Please e-mail your CV to winelandscc@telkomsa.net or
 fax 088 (021) 872-6665.


VAKATURE: BEHEERLIGGAAMPOS

1.  GR 4 en 6:

 Sosiale Wetenskap

     GR 7:

 Lees (1 Jan - 31 Des 2005)

BELANGRIK:

1. Kort aansoekbrief aan Prinsipaal/

    Sekretaris SBL (Tel: (021) 873-2441

2. CV

3. Onderrig, opleiding, ondervinding in HNKV

4. Aansoeke sluit op VRYDAG, 21/1/2005 om 14:00

5. Faks: (021) 873-6006

6. Geen pakketteerders


PAARBERG BMW

Nuwe Motor Verkoopskonsultant

Gebruikte Motor Verkoopskonsultant

(2 poste)

Paarlberg BMW is 'n gevestigde, vooraanstaande motorhandelaar, geleë in die hart van die Boland, 50km vanaf Kaapstad.  Ons benodig die dienste van tweetalige persone met die nodige ondervinding/kwalifikasies, om bogenoemde poste te vul.  Die ideale kandidaat moet:  - 'n motorentoesias wees  - ten minste 5 jaar ondervinding van motorverkope - huidiglik die pos van motorverkoopskonsultant beklee

- goeie menseverhoudinge handhaaf

- oor goeie besigheidsvaardighede beskik - kliëntediens-georiën teerd wees

- 'n kode 08-bestuurslisensie besit

Ons bied 'n mededingende salarispakket, met al die byvoordele van 'n gevestigde maatskappy, en loopbaangeleenthede. Ons is 'n gelyke geleenthede maatskappy. As u hierdie persoon is en wil inskakel by 'n dinamiese organisasie, rig u aansoek aan:

Die Verkoopsbestuurder  Paarlberg BMW

Posbus 63   Hoofstraat   PAARL, 7622 

E-Pos:  mark.willemse@bmwdealer.co.za

Faks:  (021) 871-1782

   GEEN TELEFONIESE NAVRAE /

AANSOEKE SAL AANVAAR WORD NIE.

Sluitingsdatum:  28 Januarie 2005


REëLINGSKLERK

AVBOB

Aansoeker moet aan onderstaande voldoen:

• Drie tale magtig wees (Xhosa ingesluit)

• Goeie menseverhoudinge hę

• Baie netjies op persoon wees

• Begrafnisagtergrond hę

• Bereid wees om na-ure te werk

• Moet eie betroubare vervoer hę

• In Paarl-omgewing woonagtig wees

Vergoedingspakket: Salaris & medies en pensioenfonds

Skakel: Mev. Maree by (021) 872-1591 vir onderhoud.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]