safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 20 February 2003

uitlefstreep

This site will be updated on: 28 February 2003 at 08:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Vacancies

PERM DIVISION

Tegnies

'n Bekende vervaardigingsmaatskappy in die Paarl is op soek na kandidate om as Passers & Draaiers opgelei te word.

Vereistes:

Graad 12

Wiskunde geslaag met ten minste 'n C simbool

Natuur- en Skeikunde geslaag met ten minste 'n C simbool

Enige ander Tegniese agtergrond of opleiding sal voordelig wees

Aktiwiteite:

Die geskikte kandidate sal indiens-opleiding ontvang in die vervaardiging van onderdele deur aktiwiteite soos hieronder gegee uit te voer:

Tekeninge lees

Stel werk op draaibanke, konvensionele freesmasjiene en slypmasjiene op

Draaiwerk doen met behulp van draaibanke binne toleransie

Slypwerk doen met behulp van slypmasjiene binne toleransie

Konvensionele freeswerk doen met behulp van freesmasjiene binne toleransie

Veiligheidsregulasies toe te pas

Slegs skoolverlaters/kandidate wat aan bogenoemde vereistes voldoen hoef aansoek te doen.

Faks CV's aan Beulah (021) 872-0695 (f).


TEMP DIVISION - VAKMANNE

PAARL

BESTE TARIEWE IN DIE BOLAND!!

Vakmanne dringend benodig vir kontrakwerk in Boland area. Minimum 3 jaar ondervinding noodsaaklik. Om onmiddellik te begin!

•Plaatmetaalwerkers

•Sweisers (aluminium & vlekvrye staal)

•Ketelmakers

•Buigmasjien-operateurs

•Passers en Draaiers

•AutoCad Tekenaars

Faks CV's en toepaslike sertifikate aan Beulah (021) 872-0695 (f).


PERM DIVISION

Assistent Tegniese Konsultant

PAARL

Die geskikte kandidaat sal 'n professionele beeld uitdra, diensgeoriënteerd wees, die vermoë hê om onder hoë druk te funksioneer en as administratiewe assistent optree vir Tegniese Werwingskonsultant.

Kwalifikasies:

Graad 12

Rekenaarvaardig MS Office & Excel

Tegniese vaardighede/agtergrondkennis sal voordelig wees

Kennis van arbeidswette en industriële verhoudinge

Pligte sluit in:

PersoneelwerwingOnderhoudvoering

BemarkingKliënteskakeling

Algemene Administratiewe pligte

Kandidate wat aansoek doen moet tweetalig wees, die vermoë om in Xhosa te kommunikeer sal voordelig wees.

Voorkeur sal verleen word aan kandidate in die aangewese groep dienooreenkomstig die maatskappy se diensbillikheidsriglyn.

Faks CV's aan Beulah (021) 872-0695 (f).


Receptionist/Office Administrator

Wellington

Well-groomed and -spoken candidate required to work in a diverse and dominantly English environment. Communication- and liaison skills as well as accurate message taking of the utmost importance. Involvement with wages, stocktaking and general administration.

Wine export documentation experience an advantage. Computer literate on the MS Office Suite. Must be able to type at least 40 words per minute. Beautiful farm environment.

Applications will not be considered after 12:00 on 7 March 2003.

Please contact Thea @ (021) 948-8290 or

(021) 871-1810 or fax: (021) 871-1813

e-mail: thea@empsol.co.za


Parceval (Pty) Ltd

A manufacturer of plant extracts for the pharmaceutical industry

We require

ADMINISTRATION ASSISTANT

with knowledge and/or experience in:

*Purchasing & order processing

*Import/export knowledge

*General bookkeeping knowledge

*Good working knowledge of Pastel

*Fully bilingual (English and Afrikaans)

*Excellent communication skills

*Other administrative duties as required

We offer:

A market related salary & excellent working conditions

If you are interested in working with our team in Wellington, please fax a two page CV to

Elke at (021) 873-5955.


Groeiende onderneming in die Paarl benodig die dienste van 'n

BOEKHOUER

Vereistes vir die pos:

-Grondige kennis van Pastel Accounting

-Goeie kommunikasievaardighede in beide Engels en Afrikaans

-Rekenaarvaardig in Excel, Word, e-mail en Internet

-Ondervinding in die opstel van boeke, die doen van rekonsiliasie van bank- en verskaffersrekeninge en maandelikse statutêre opgawes en BTW

Salaris: R3 500 - R4 000 p/m afhangende van ondervinding en vaardighede

Aansoeke aan jgelden@mweb.co.za

of faks: (021) 949-7729


RECEPTIONIST/SECRETARY (½ DAY) PAARL

The South African Golf Development Board is currently seeking an enthusiastic individual that has the ability to interact with clients, has an excellent telephone manner and is fully bilingual. Good organisation and communication skills together with a professional manner will be held in high regard.

Computer literacy essential (Access, Outlook, Word, Excel).

Knowledge of golf an added advantage.

CV's may be faxed to: (021) 852-8061

or e-mailed to lee-ann@sagolfboard.org

Closing date: 21 February 2003

Applicants will be subject to a selection process.


MTO Forestry (Pty) Ltd

Wemmershoek Sawmill

Tel: (021) 867-0146, Faks: (021) 867-0168

Boiler Operator

• Must be able to Work Shifts • Own Transport

Salary negotiable

Fax CV to "Attention: Adriaan Viljoen" at (021) 867-0168

Closing date: 25 February 2003


IRONWOOD, Klein Drakenstein

Poste beskikbaar:

- Kabinetmaker

- Joiner (Masjienoperateur)

Vereistes:

Gekwalifiseerd, eie vervoer en verwysings.

Kontak eienaar by (021) 862-0784/082-770-9768.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za