|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Taylor and his wife, Christel, slept throughout the burglary, despite the fact that the burglars broke down the safety door and the French door with a pick-axe. "A friend of mine, Hennie Mouton, came around the house the morning at 06:45 to take me to work. He noticed that our belongings were strewn outside the front door. "He tried to wake us, but couldn't. I suspect that the burglars used some sort of sedating spray," says Taylor. "Our three dogs were no different than other times. They did bark the previous night, but we have become used to that." The burglars made off with goods to the value of approximately R17 000, while the damage to the doors and alarms are estimated on R7 000. The Taylors' car was found in Khayelitsha the next day, minus the radio, spare wheel and jack. The keys to their other car and a motorbike are also missing. The suspects have not yet been apprehended. |
|
|
|
|
THE Paarl Post has continued its steady rise in circulation, according to the latest figures released by the Audit Bureau of Circulation (ABC). Over the six months from July to December last year, Paarl Post's average audited circulation per week was 15 335. This is a considerable increase of nearly 10% over the previous six months, when 15 058 copies per week were sold. The positive trend continues, with an average of 15 649 copies sold per week in December, a steep increase from the 14 959 copies sold on average in July last year. According to the latest Amps figures, Paarl Post is read every week by 84 000 readers, up from 78 000 last year. Paarl Post is still the community newspaper selling the most copies in the Western Cape, and the second biggest sold community newspaper in the country. The only community paper selling more copies per week than Paarl Post is the Springs African Reporter with an average circulation of 19 000. Other top-selling local newspapers are the Rustenburg Herald (14 576), District Mail in Somerset West (12 483), Witbank News (11 999), George Herald (11 938), Zululand Observer (11 826), The Lowvelder in Nelspruit (10 875) and the Middelburg Observer (10 072). |
|
|
|
|
VEILIGHEID by skole het verlede week weer skerp onder die soeklig gekom, toe 'n lyk Donderdagoggend deur leerlinge op die terrein van Paulus Joubert Sekondêr in die Paarl ontdek is. 'n Bloedkol op die gras toe leerlinge by die skool kom, was die stille getuies van nog 'n vermoedelik bendeverwante voorval, wat inwoners asook die skoolpersoneel bekommerd laat oor die veiligheid van hul omgewing. Die lyk van 'n jongman, Mark Fortuin (21) van Chicago, is in die vroeë oggendure deur kinders op die sportveld opgemerk, waar hy met 'n skietwond in die kop gelê het. "Ons pleit al so lank by die Departement van Onderwys om die terrein te beveilig. Ons sportveld word gedurig as deurpad of as gevegsveld vir strydende bendes gebruik," het Ivor Collins, adjunk-prinsipaal, gesê. "Ons het verlede jaar 'n veiligheidsplan opgestel en na die Departement gestuur. Ons eerste prioriteit is om 'n heining om die skool aan te bring. Die Veiliger Skole Projek bewillig fondse vir dié doel en na die jongste voorval gaan ons beslis aandring daarop. "Volgens die inwoners is dit 'n algemene verskynsel dat bendes veg op die terrein, maar dit moet nou end kry. Dit is die eerste keer dat 'n lyk nou op die terrein gelaat word na 'n bakleiery en van die leerlinge wat dit gesien het, is getraumatiseer. "Verder kan dit die geletterdheidsklasse wat ons saans aanbied, negatief beïnvloed, omdat dit die studente se veiligheid in gedrang bring. Mense sal nie saans die skoolterrein wil binnegaan as hulle weet hier vind bendegevegte plaas nie." Lede van die buurtwag het ook gesê dat hulle bekommerd is oor die veiligheid van die skool. "Ons sal in die toekoms elke aand die hele skoolterrein patrolleer. Alhoewel hier gedurig saans skote klap, het dit nou té ver gegaan," het 'n woordvoerder van die buurtwag gesê. Die prinsipaal van Magnolia Primêr, Clarence Carolissen, het gesê dat die Veiliger Skole Projek suksesvol by hulle geïmplementeer is. "Die projek was baie suksesvol, in die sin dat ons in Januarie verlede jaar laas 'n inbraak by ons skool gehad het. "Ons het ook ouers betrek by die skool, om sekuriteitsfunksies te verrig. Verder is daar deur die projek veiligheidshekke, alarms en skerms voor vensters aangebring," het hy gesê. Ook Edward Daniels van Nederburg Primêr het gesê sedert die implementasie van die Veiliger Skole Projek by hul skool, het vandalisme en geweld op die skoolterrein drasties afgeneem. "In die verlede het ons tot 500 ruite verloor weens vandalisme. "Die projek is beslis baie positief. Daardeur kon ons alarms en diefwering by die gebou aanbring. "Deur interaksie met die gemeenskap en 'n veiligheidskomitee wat ons in die lewe geroep het, is die veiligheid van die skool hoog op die prioriteitslys," het hy gesê. Die moord van Mark Fortuin word deur sers Steven Reid van die Paarl-Oos Speurtak (807-4093) ondersoek. * The body of a young Paarlite was found on the grounds of Paulus Joubert Secondary on Thursday morning, following a shooting incident. |
|
|
|
|
THE decomposed body of a baby was found floating in a dam on the Dennegeur farm dam behind the Langrug informal settlement at Franschhoek on Saturday. It has not been possible to identify the child or to determine the cause of death, Const Mnonopi Bongo said. According to a pathologist's estimate, the baby might be six months old. The gender is unknown. Const Bongo can be reached at tel 876-2626. * A baby girl died on Monday last week when she was run over by a truck on a farm near Klapmuts. Magdalene Africa (19 months) was playing in front of the truck on the farm Karringmelksvlei when she was crushed to death. |
|
|
|
|
THE victim of a stabbing in Franschhoek, his entrails outside his stomach, died in a police vehicle on the way to hospital on Saturday. Sandi Walasa (45), an unemployed man formerly from Transkei, was stabbed at his Langrug home shortly after 15:00. A resident of the same address, Lawrence Mbeka (45), was arrested and charged with murder. When an ambulance was not available to transport the seriously injured Walasa, police rushed him to Paarl in a police van. At that time ambulance personnel were attending to four injured travellers after a vehicle accident on the Wemmershoek road. Paarl's ambulance men were rushed off their feet at the weekend. During the 12 hour dayshift on Saturday the rescuers attended to 36 calls, some as far afield as Hermon and Franschhoek, with three available ambulances. On Saturday night ambulance staff were called out 24 times to assist with victims and patients. "We are struggling," an ambulanceman said. "But we know there is light ahead. We will soon have more vehicles and improved equipment. "At least the public is aware of our plight, so more people ask for assistance politely, while we are now seldom harrassed for not always arriving promptly." |
|
|
|
|
TWEE hartseer susters, die een wat treur oor haar seun wat met 'n mes doodgesteek is en die ander die moeder van die verdagte, het mekaar Maandag by die Paarl landdroshof ondersteun. Hulle agtienjarige seuns was nie net neefs nie, maar ook boesemvriende sedert geboorte. Niemand weet wat daartoe aanleiding gegee het dat Reagan Adams met 'n meswond in die nek gesterf het terwyl hy en Carlton Manuel Saterdagnag huis toe gestap het nie. Die seuns het die aand by 'n vriend videos gekyk voordat hulle na Reagan se ouerhuis te Runellistraat 44, Paarl-Oos, gestap het. Carlton, van Shirazstraat, is in hegtenis geneem. Hy is op borgtog van R300 uitgelaat nadat die hof aanvaar het dat die voorval 'n "ongeluk kon wees". "Die seuns is twee dae na mekaar gebore," het 'n derde suster, Marilyn Martin, gesê. "Hulle was saam op skool en onafskeidbaar, selfs nadat Carlton verlede jaar uit Paulus Joubert is. Die mense het gedink hulle is 'n tweeling. "Ons verstaan nie wat gebeur het nie. Die familie is teen die grond, maar ons word gedra deur die wonderlike bystand van die gemeenskap." Reagan word oorleef deur sy ouers, Roland en Wilma, twee broers en twee oupas. Die tuisdiens is Saterdag om 10:00, gevolg deur die roudiens om 11:00 by die VGK Drakenstein. * A Paarl teenager has appeared in court in connection with the death of his cousin and close friend. |
|
|
|
|
MEGANISMES om aanspreeklik vir dissipline terug te bring, is nodig in ons skole. So het André Gaum, Wes-Kaapse Minister van Onderwys, by die eerste vergadering vanjaar van die Paarl Skole Beheerliggaam Vereniging gesê. Hy het die vereniging geprys vir die werk wat hulle doen en gesê 'n mens kan die verskil sien in die afname in vandalisme. Die geleentheid is deur hoofde, personeel en beheerliggame van 74 skole in die Vallei bygewoon. Die vereniging het in 1998 ontstaan en kyk na beter samewerking tussen skole, asook na veiligheidstoestande en sportontwikkeling. Gaum het vier terreine uitgesonder wat uiters belangrik vir die onderwys is. Dit is basiese dissipline in skole, waar ouers, bestuur en onderwysers 'n bydrae moet lewer. "Ons moet meganismes inbou om aanspreeklikheid vir dissipline terug te bring." Die tweede is die opleiding van onderwysers en hier het die Minister verwys na die nuwe indiensopleidingsinstituut waar personeel intensiewe opleiding sal ontvang. "Die derde punt wat belangrik is, is goeie bestuur in skole," het die Minister gesê en bygevoeg dat die instituut ook bestuursvaardighede sal aanspreek. Laastens het Gaum gepraat oor 'n beter leeromgewing vir leerders en verwys na fisiese omstandighede by skole wat moet verbeter en ook die kwessie van moedertaal-onderrig wat meer aandag moet kry. Die burgemeester van die Boland Distriksmunisipaliteit, Clarence Johnson, het 'n rekenaar aan die vereniging geskenk vir administrasie-gebruik. Hy het gesê die verskaffing van onderwys is nie 'n funksie van die munisipaliteit nie, "maar ons het die verantwoordelikheid om kapasiteit van plaaslike gemeenskappe te bou. "Die heropbou en ontwikkeling van ons land en ons mense is 'n belangrike deel van die morele herlewing en 'n nuwe waardesisteem wat tot onselfsugtige dienslewering sal lei." Johnson sê daar is baie skole, veral in agtergeblewe gemeenskappe, wat herbou en verbeter moet word. "Te veel skole het nie behoorlike elektrisiteit, water of toilette of selfs glas in die vensterrame nie." Die verskaffing van fondse deur die Boland Distriksmunisipaliteit, veral vir skole op die plase, beloop vanjaar R650 000 waarvan R500 000 vir watervoorsiening is en R150 000 vir oprigting van busskuilings. "Skole moet effektief bedryf word, leerders moet op tyd aankom, leerkragte moet by die skool wees en skoolbeheerrade moet verseker dat skole behoorlik bestuur word. "Daar moet toegesien word dat die onderwysstelsel vry van onreëlmatighede, ondoeltreffende benutting en korrupsie moet wees. "Ek glo dat die belangrikste eienskappe wat van onderwysers verlang word, is dat hulle rolmodelle moet wees, wat aangevuur word deur gemotiveerdheid en toegewydheid om die taak van onderwys en opleiding te volvoer." Die Vereniging het twee groot projekte waaraan hulle vanjaar gaan aandag gee. Die eerste is 'n Vigs bewusmakings- en voorkomingsprogram wat vandeesmaand begin. Die program strek oor twee jaar en behels onder meer die opleiding van leerders om as aanbieders en raadgewers op te tree. Die tweede is die opstel van 'n werksooreenkoms tussen skole en buurtwagte, wat daarop gemik is om die gemeenskap te bemagtig en te ontwikkel. In dié verband word 'n werkswinkel beplan om die rol en funksies van veiligheidskomitees by skole uit te klaar. Navrae oor die Vereniging kan gerig word aan Cecil Cupido (sekretaris) by 083-506-2141. * Western Cape Education Minister André Gaum called for improved discipline in schools during a meeting in Paarl. |
|
|
|
|
PAARLITE Dr Audrey van Zyl is to sue the New National Party after she was suspended from her position as party representative in the National Council of Provinces. Last week in the Provincial Parliament the NNP chief whip Hennie Smit, expressed the NNP's loss of confidence in Dr van Zyl as its permanent delegate to the NCOP. Smit's motion was supported by the ANC. Van Zyl was forced to resign from the provincial parliament and is now without an income. She has announced that she is to take the NNP and ANC to court on the issue. The DP described the NNP's move against van Zyl as "a disgraceful abuse of a parliament created by our Constitution". "At no stage were any reasons given for this radical step or for that matter was Dr van Zyl allowed to defend herself. "The administrative justice requirements of section 33 of the Constitution were completely disregarded, placing the individual concerned in an untenable position. "More sinister is the fact that the NNP enlisted the ANC to help it purge a public representative who does not agree with the political course taken by Marthinus van Schalkwyk." During the split between the NNP and the DP, van Zyl sided with Gerald Morkel against the NNP. The disciplinary hearing of van Zyl for which the NNP called, has not yet been held. Van Zyl, who worked as a medical doctor in Belgium for thirty years, came to South Africa to stand for election in 1998 at the express invitation of the NNP and settled in Paarl. |
|||||
|
|||||