ppostgothic
safetop Aida
uitlefstreep

Thursday 20 May 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 27 May  2004 at 17:30

wfront_wk21

Super Jenna

TOE Jenna Pietersen as een van die tien supermodelle van Suid-Afrika aangewys is die naweek, kon sy haar lag nie hou nie, van lekkerkry omdat sy nou kon vlieg.

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Orkes kry klank terug

HOERA, ons kan weer speel! Dis hoe die musiekleerlinge van die Hoër Jongen skool gejuig het nadat die weermag  hul blaasinstrumente teruggegee het .

Raadslede in pekel

AGT mense, onder wie ses raadslede van die Drakensteinse stadsraad, het skulderkennings geteken en onderneem om geld wat hulle wederregtelik bekom het, terug te betaal aan die Departement Welsyn.

MOOI MENSE. Hetta Pietersen van Courtrai, Paarl, mag met reg trots wees op haar mooie dogter, Jenna. En andersom.



wback_wk21

Boland is koning

DIE Vodacom-reeks het Saterdag vir die Boland Kavaliers op 'n skitterende hoogtepunt geëindig toe hulle die SWD Arende 19-12 geklop het om so die Vodacom-Skild omhoog te kan hou.

Drie Paarliete pronk in Paralimpiese span

DIE Paarliete Ernst van Dyk, Janos Plekker en Coetzee Wium is drie van die 52 atlete wat in die Suid-Afrikaanse Paralimpiese span opgeneem is wat in September in Athene gaan deelneem.

Boland-Landbou juig, maar Boishaai rou

DIE eerste rugbyspan van Hoër Landbouskool Boland se 64-6 slagting van DF Malan was Saterdag die hoogtepunt van die plaaslike skolerugby-toneel.

DIE Vodacom-reeks het Saterdag vir die Boland Kavaliers op 'n skitterende hoogtepunt geëindig toe hulle die SWD Arende 19-12 geklop het om so die Voda- com-Skild omhoog te kan hou.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]

[ Top ]