safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 20 Novemberr 2003

uitlefstreep

This site will be updated on 27 November  2003 at 17:00

Tweede dood in tonnel

WRAKSTUKKE wat die Huguenot-tonnel besaai het, was Dinsdag die hartseer getuienis van 'n ongeluk vroegoggend wat die lewe van 'n Paarlse moeder van twee geëis het.


Tiener verdrink in plaasdam

DIE verdrinking van 'n tienerseun Donderdagmiddag in 'n plaasdam in Daljosafat het die gemeenskap van Green Valley in rep en roer.


Net soos pa voor die penne

DIE 12-jarige Imraan Nackerdien is vasbeslote om net soos pa, Salieg, krieket die fokus in sy lewe te maak.


wback_wk47

RUGBY OF SOKKER? Spelers wat die Kaapse proewe vir die Springbok Sewespan gespeel het, het Saterdag by Drakenstein Gevangenis voluit gegaan om die nasionale afrigter, Chester Williams, te beïndruk. Hier verseker Lubalalo Mzwakali die bal terwyl sy spanmaat Dale Heidtmann ondersteuning bied.

wfront_wk47

BLACK KNIGHT VS GOLDEN BEAR. The Pearl Valley golf course outside Paarl was opened on Monday with an exhibition match between two icons of the golfing world, Gary Player (front) and Jack Nicklaus (behind Player on the right). They are seen here on their arrival by helicopter for the tee off of the match. The course designed by Nicklaus, is due for expansion.


Paarl Print in new BEE deal

IN a positive step to facilitate the transformation of its business, Paarl Print recently announced its strategic Black Economic Empowerpent (BEE) partnership with two black-owned companies.

Paarliet is Sewes Bok

'n OUD-LEERDER van New Orleans Sêkonder, Danville Damas, is vandeesweek in die Springbok Sewespan opgeneem.

Boland fokus op kits-stryd

DIE Boland Krieketspan het Maandag sy eerste sege in die Supersport vierdagreeks beklink toe hulle vir Vrystaat met 23 lopies geklop het.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za