safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 21 February 2002

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Sport


wrnelDRIE GOUES. Ronel Beukes van die Paarl het die afgelope naweek aan die WP Meestersatletiekbyeenkoms deelgeneem wat op Groenpunt Stadion gehou is. Sy het Vrydag eerste geëindig in die 200m vir seniors, veterane en sub-veterane en dit die volgende dag opgevolg met 'n goue medalje in beide die 100m en 400m. Beukes oefen tans vir die SA Kampioenskappe wat in Mei in Bellville gehou word. Foto: Leon Steenkamp


Paarl-Oos Polisie wen liga

[ Top ]


wpop21DIE vreugdevure het Saterdagaand tot laat gebrand, nadat Paarl-Oos Polisie I in die eindstryd van die Premierliga met Brackenfell afgereken het.

Brackenfell het die loot gewen en besluit om eerste te kolf.

Ondanks Coetzenburg se lopie-vriendelike blad was die buiteveld

maar stadig en het die kolwers gesukkel om momentum op te tel.

Brackenfell was in die 29ste beurt in warm water met die telbord op 71/6. Maar in 'n buig-of-bars poging het Tim Smuts en Tertius Dippenaar skouers oopgemaak en onder die draaiboulwerk van Justin Watts en Waylain September ingeklim.

WENNERS. Die span van Paarl-Oos Polisie I wat die Premierliga gewen het, is (van links voor) Bruce Miller, Dennis November (k), (middel) Randall George, Justin Watts, Derick Ruiters (afrigter), Jack Daniels, en (agter) Waylain September, Edgar Watts, Wayne Jantjies en Zynodean Fredericks. Afwesig is Sean Andrews en Henrico Sampson.

Smuts se vyftigtal het vier grenshoue en een ses ingesluit terwyl Dippenaar onder andere twee viere en vier sesse geslaan het in sy haastige 56.

Dit het Brackenfell op 'n respektabele 183 gebring voor hul laaste paaltjie aan die einde van die 49ste beurt geval het.

Die mediumspoed-balle van Sean Andrews (3/30 in 10 boulbeurte) het kolwers telkens geflous terwyl snelbouler Randall George (2/29 in 8bb) die manne ook laat bontstaan het.

Justin Watts het het ook twee paaltjies geoes vir die verlies van slegs 30 lopies in agt boulbeurte.

'n Gemotiveerde Paarl-Oos het vol selfvertroue sy kolfbeurt begin, maar met die telling op 42/4 in die 25ste beurt het sake begin wankelrig lyk.

Die middelorde kolwers Jack Daniels (61*), Waylain September (43) en Wayne Jantjies (32) het egter besluit om die spit af te byt en die Paarliete deurgedra.

Daniels wie se onoorwonne telling sewe grenshoue en een ses ingesluit het van net 84 aflewerings, het met groot genoegdoening van die veld gestap toe die wenlopies geslaan word, met slegs 'n enkele boulbeurt oor. Hy is dan ook as speler van die wedstryd aangewys.

Paarl-Oos eindig op 185/7 en wen só die wedstryd asook die liga.

Tertius Dippenaar (3/20 in 10bb) het veral goed geboul vir Brackenfell.

"Dit span die kroon op 'n seisoen van harde werk wat die gevolg is van 'n uitstekende spanpoging," het die kaptein, Dennis November, oor sy span se oorwinning gesê.

Oor Paarl-Oos Polisie se kanse in die komende Super Ses kompetisie, is hy vol vertroue.

"Die manne moet nou nie kop verloor nie. Ons is tweede op die punteleer agter Brackenfell. Een wedstrydoorwinning met bonuspunte en miskien dan nog so paar ekstra bonuspunte in die volgende twee wedstryde behoort genoeg te wees om ons van 'n bevordering na die Superliga te verseker," het November gesê.

Paarl-Oos speel môre in sy eerste Super Ses tweedagwedstryd weg teen Brackenfell. Die Paarliete het dié span al twee keer dié seisoen geklop in hul eendagwedstryde en hoop om op hul suksesse voort te bou.

Paarl-Oos speel in sy oorblywende twee wed-stryde teen Worcester Moslems I en Oostelikes.

* Paarl-Oos Polisie II eindig derde in die Tweede liga B nadat Paarl III dié naweek onttrek het.


Oorgretigheid kelder Wellington

[ Top ]


OORHAASTIGHEID het daartoe gelei dat Wellington se tweede krieketspan die naweek in die doodsnikke van sy eendageindstryd teen Brackenfell II die beker van die Tweede liga B afdeling totsiens moes wuif.

Die Bolanders het in dié wegwedstryd met slegs vier lopies uitgemis op die wenteiken van 210.

Die tuisspan se kolwers het aanvanklik gesukkel, met die telling op 'n stadium 70/4, maar 'n vasbyt-poging deur die middelorde-kolwers het die telling tot oor die 200 merk geneem voor die laaste paaltjie gekantel het.

Louis Duvenage het drie paaltjies vir Wellington ingeoes, met Leon Labuschagne en Chicken Olivier wat elkeen twee paaltjies geneem het.

Wellington se aanvangskolwers Riaan Liebenberg (60) en Louis Duvenage (25) het 'n stewige fondament gelê, met die telling op 50 na die eerste tien beurte.

Dit was egter 'n ander storie toe die eerste paaltjies val. Brackenfell se draaiboulers het hierna die besoekers behoorlik geknoop.

Hulle het die kolwers vasgepen met Wellington wat slegs 46 lopies kon aanteken tussen die 11de en 31ste beurt. Enkeltellings het in dié tyd die telbord gekenmerk, totdat Sakkie Bergh op nommer ses voor die paaltjies stelling ingeneem het.

Sy aggressiewe kolfwerk het die draaiboulers se wurggreep gebreek en hom 'n goeie 29 lopies besorg.

Hoewel die laerorde kolwers geen noemenswaardige tellings kon aanteken nie, het Neil O'Connell (21) vir Wellington 'n kans op oorwinning gebied. Met 14 balle oor en Wellington wat slegs vier lopies benodig, het O'Connell 'n bal deur diep middeweg gespeel.

Die ratse veldwerk het die kolwers onkant betrap en O'Connell word uitgehardloop op pad vir sy tweede lopie.

* Wellington I het Victoriane vir 91 uitgeboul in hul eendagwedstryd op Wellington. Rudy de Bruyn het drie paaltjies geneem, met Eugene Stapelberg en Piet Koen wat elk twee slagoffers geëis het. Die tuisspan het die wenlopies geslaan met slegs een paaltjie plat. Wian Smit (69*) was die top lopiemaker.

Wellington eindig vyfde in die Superliga.


Paarl krieketspan eindig laaste ná nederlaag

[ Top ]


DIE eerste span van Young Peoples het nou wel nie 'n goeie eendagseisoen beleef nie, maar het Saterdag tog daarin geslaag om dit op 'n goeie noot af te sluit deur Paarl I te klop en só 'n laaste plek in die Boland Superliga te vermy.

Paarl I het eerste gekolf en danksy Wayne Williams (42) en Cliffie Walters (46) goed begin. Maar dit was weer eens die middelorde wat nie die lopie-tempo kon volhou nie en Paarl eindig op 184/6 ná 50 boulbeurte.

Brandon Adams met 2/29 het met die beste boulsyfers gespog vir Peoples.

Young Peoples verloor vroeg hul eerste paaltjie, maar 'n goeie vennootskap tussen Mark Borchards (89) en Elrich Jansen (48) laat Paarl se hoop op 'n oorwinning verkrummel.

Borchards wat die beurt geopen het, het ingeklim met die kolf en die bal na alle dele van die veld gestuur en nege viere en vyf sesse deur die veldwerkers gemoker.

Peoples slaan die wenlopies (186) in die 34ste beurt, vir 'n sewe paaltjie oorwinning oor hul bure.

Die tweede span het op sy beurt ook gewen deur Oostelikes op Kraaifontein te klop. Die besoekers teken 227 aan, met Wade Anderson (61) goed op dreef. Oostelikes word uitgehaal vir 124, met Tom-Ross Fortuin (5/32) wat groot skade aanrig.

Peoples III eindig so derde in die tweede liga A.

Young Peoples III begin eerskomende Saterdag sy aanslag in die Superses kompetisie.

* Die klub hou op 1 Maart 'n Jazz-aand by Jeff's Pub om 20:00. Alle belangstellendes is welkom. Vir inligting skakel Jeff Adams by 082-566-3055 of Jeff Borchards by 082-746-2980.


Basketbalklub vertoon goed

[ Top ]


DIE Whoop Squad Basketbalklub het verlede jaar weer gewys dat hy 'n span is waarmee daar rekening gehou moet word.

Die klub is tans die enigste van sy soort in die Paarl wat in die WP liga deelneem.

Hoewel die o.18 seuns baie goed op dreef was, het 'n tekort aan fondse hul genoodsaak om aan die liga te onttrek. Die klub se o.16 seunspan het derde geëindig in sy ouderdomsgroep terwyl die o.14 seuns op hul beurt tweede geëindig het.

Die o.18 meisiespan het die Wes-Kaap se o.18 toernooi gewen en ook eerste geëindig in die WP liga. Die prestasie word hulle goed nagedoen deur die o.16 meisies wat ook eerste in hul ouderdomsgroep geëindig het.

Sewe van die klub se meisies, Jasmaine van Wyk, Jermaine Kermis, Nately September, Liezel Dyzon, Elrize Paulse, Adele Johnson en Lee-Anne Abrahams is in die Wes-Kaapse span opgeneem wat aan 'n nasionale toernooi in Durban deelgeneem het.

Van Wyk, Kermis en September is hierna in die SA span opgeneem wat in 'n Afrika-toernooi in Durban meegeding het. Nately September is hier aangewys as een van die vyf beste spelers op die nasionale toernooi.

Daarbenewens is tientalle seuns en dogters opgeneem in die o.13 en o.16 Ussasa spanne wat aan 'n nasionale toernooi in Kaapstad meegeding het.

Aangesien die klub elke week sy ligaverpligtinge in Kaapstad moet nakom, rus daar 'n groot finansiële las op die spelers. Enige borgskappe en/of fondse sal opreg waardeer word.

Vir navrae skakel Arthur Davids by 862-5274 of 072-202-9620.


Linee nou by Paarl Rugby

[ Top ]


DIE Paarl Rugbyklub gaan die 2002 seisoen met heelwat selfvertroue tegemoet, danksy 'n spanbousessie verlede naweek en die toevoeging van 'n ervare rugbytalent. 

Die Paarl Novel Ford rugbyspan het Saterdag 'n baie suksesvolle Ysterman 2002 spanbou-byeenkoms gehou, ter voorbereiding vir die komende seisoen.

Chester Williams wat as spreker opgetree het, is soos 'n ware held deur oud en jonk verwelkom ná sy oorsese sukses met die Bokke-Sewes.

Die SA Sewespan het vroeër vandeesmaand onder sy leiding die sewestoernooi in Nieu-Seeland gewen. 

Dit is ook met groot opwinding dat die klub vir Tinus Linee verwelkom. Linee sal nie net as speler vir die klub diens doen nie, maar ook sy plek volstaan as hulpafrigter van die eerste span.

"Dit is voorwaar 'n aanwins om soveel belangstelling en aandag van nasionale sportsterre te ontvang. Dit lyk asof 2002 'n baie suksesvolle jaar kan wees," het Polla Maritz, bestuurslid van Paarl rugbyklub gesê.


Paarliet wil gholf oorheers

[ Top ]


'n LID van die Paarl Gholfklub mik daarna om as die top amateur damesgholfspeler in die land gekroon te word.

Linda Smit het Saterdag aan die Kampioen van Kampioene Gholftoernooi op Stellenbosch deelgeneem. Die toernooi is die inisiatief van die tydskrif, Golf Today.

Kampioene van klubs regoor die Wes-Kaap het Saterdag in 'n Medalje-kompetisie teen mekaar te staan gekom.

Smit was die algehele dameswenner met 'n brutotelling van 74. Nog 'n lid van die Paarl Gholfklub, Brigitte Kluger, het in die derde plek geëindig met 'n tel-ling van 76.

Die finaal word in April by die Paarl Gholfklub gespeel, waartydens al die provinsiale wenners teen mekaar te staan sal kom.


Klub beplan fietstoer

[ Top ]


AS die nodige fondse en borge realiseer, sal Yorkshire Fietsry-klub in Junie vanjaar 'n driedaagse padfietstoer aanbied.

Dit is die groot planne wat Howard Heneke, voorsitter van dié Paarlse Fietsryklub, tans koester.

Volgens Heneke wil sy klub die toer oor die langnaweek van 15, 16 en 17 Junie aanbied.

"Die idee is om nie professionele ryers te laat deelneem nie, maar om eerder in die behoefte van opkomende amateur-ryers te voorsien om so ontwikkeling van dié tipe fietswedrenne te bevorder," sê Henenke.

"Ons wil die plaaslike ryers wat nooit in so 'n fietstoerspan opgeneem sal word nie, die kans gun om wel dié ondervinding deur te maak.

"Aan die ander kant wil ons die ryers wat wel oor die talent en potensiaal beskik om eendag deel van 'n toerspan te wees, met dié toer die nodige ervaring gee," verduidelik Howard.

Benewens die ontwikkeling van die ryers self, gaan daar gepoog word om ook jong spanbestuurders en roetebeamptes tydens die toer touwys te maak.

"Nuutgekwalifiseerde spanbestuurders kan saam met meer ervare spanbestuurders deel uitmaak van die eerste toer, en met die praktiese ondervinding wat hulle só opdoen, volgende jaar terugkeer as senior spanbestuurder wat op hul beurt weer nuwelinge kan touwys maak," verduidelik Heneke sy planne.

Hoewel die toer nog vroeg in sy beplanningsfase is, word daar gekyk na afstande van sowat 120km per dag, met die verskillende roetes wat moontlik oor Franschhoek, Stellenbosch en Malmesbury strek. Elkeen van die roetes sal in die Paarl begin en eindig.

Heneke glo só 'n padfietstoer sal groot aftrek kry onder die fietsrygemeenskap.

"Almal met wie ek tot dusver gepraat het oor die idee, is baie opgewonde en entoesiasties en moedig ons aan om dit deur te voer. Dit is tans net Worcester Fietsryklub wat 'n padfietstoer aanbied, maar dit strek net oor een dag en is in drie skofte verdeel. Dan is daar die Giro Del Cap wat deur Pedal Power Fietsryvereniging aangebied word en wat oor vyf dae strek.

"Daar is dus 'n besliste behoefte aan sulke padfietstoere."

Daar gaan voluit gepoog word om so 'n toer hier in die Paarl te vestig, maar die klub benodig minstens R25 000 om die visie tot uitvoer te bring.

Yorkshire moet reeds in April van dié fondse verseker wees voordat daar gedink kan word om met die reëlings voort te gaan.

"Ons wil die toer professioneel aanbied onder die vaandel van die Boland Fietsry Unie en Suid-Afrikaanse Fietsry Federasie om so te verseker dat dit 'n jaarlikse instelling op die fietsry-agenda kan word en in statuur kan groei.

"Ons hoop om televisiedekking te kry en die geleentheid op 'n groot noot te begin," het Heneke gesê.

Die klub het vandeesweek besighede met doelstellingsbriewe genader en hoop om so fondse te bekom.

Persone of instansies wat 'n borg wil wees, kan Howard Heneke skakel by 072-136-0881.


Results of Paarl Post Wine Route Fun Ride

[ Top ]


LONG ROUTE

Position Chip          No  Firstname           Surname            Sex       Time

1                              1530CHRISWILLEMSEM1:57:09

2                               1938CHRISTOPHERESCH (Sub 3)M1:58:55

3                              2691KonradSiebrits (CWC/Schauff)M1:58:56

4                            37HENDRIKSTEYTLER (Ryder/BOE)M1:59:05

51501CraigWhittaker (IC/Pinarello)M1:59:05

62144CHARLVAN WYKM1:59:05

71556EVERTDU PLESSIS (CWC/Schauff)M1:59:05

815LINUSVAN ONSELENM1:59:06

9516PHILIPSCHOEMAN (Queen Cycles)M1:59:06

1013WESLEYCOLEM1:59:06

11107LourensCalitz (Sub 3)M1:59:07

12426CHRISTIAANBESTERM1:59:07

1310MARKWILCOX (CSC)M1:59:07

145017JUANMOSTERTM1:59:08

1549NEILSWARTSM1:59:08

161557C P J (CHRISTOFCARSTENS (CWC/Schauff)M1:59:08

17200CRAIGBUTLANDM1:59:09

18105TRAVISALLEN (Sub 3)M1:59:12

191259JOHNO'CONNOR (Sub 3)M1:59:12

205134BRADLEYGALEM1:59:12

214839GEDDANRUDDOCKM1:59:27

222360STUARTANDERSON (Ryder/BOE)M2:00:18

233540CORNEKLEMM2:02:04

241224NEILTIMMM2:02:05

251295PIETERBRUMMERM2:02:05

2682JACOSCHOLTZM2:02:05

271675JEREMYVALERGA (IC/Pinarello)M2:02:05

285126STEPHANIESIEBRITSF2:02:06

2991WILFRIEDSCHWABEM2:02:08

301258MOOLMANWELGEMOED (Sub 3)M2:02:12

313707DereckWaar (IC/Pinarello)M2:02:13

325156SteffenMeiningM2:02:14

3312BRANKOMILAKOVIC (Elfin/Caltex)M2:08:34

3420MICHAELELLIS (Sub 3)M2:08:34

353166FRANCOISDU TOITM2:08:35

365799M2:08:53

372138MARKWEEDALL (Greenlight)M2:09:09

381819VINCENTBERGH (Greenlight)M2:09:09

392293TIMCARTER (Virgin Active)M2:09:10

401403JANWIEHMAN (Virgin Active Blue)M2:09:10

414450HellmuthWeich (Greenlight)M2:09:11

421413RICHARDGORDGEM2:09:11

431506MICHAELJONES (Greenlight)M2:09:12

443310UnregisteredTransponderM2:09:13

4541BRENNERKRAUSSM2:09:18

461619ROBERTORODRIGUES (CSC)M2:10:01

472422INGRAMCUFFM2:10:02

484301DERICKVOSLOOM2:10:02

495059HENNIEWENTZELM2:10:34

502642BERTIEMOSTERTM2:10:35

5114SHAWNKIRSCHNER (Virgin Active Blue)M2:10:36

525158BRIANDEVENISH (Virgin Active Blue)M2:10:36

535184CharlLe Roux (Virgin Active Blue)M2:10:37

5460RICHARDCHESTERTONM2:10:37

55367PATRICKGAERTNER (Virgin Active)M2:10:38

561578ANDREWWHEELDONM2:10:39

573850GEORGEVISSER (Virgin Active Blue)M2:10:40

58173MARKDE CASTRO (Virgin Active)M2:10:40

592097JACOBUSVAN ZYLM2:10:52

601251RobbieSettonM2:10:53

6164MARCWILENSKYM2:10:54

623237SCHALK LODEWYKDU PLESSIS (Mkem)M2:10:54

635232PATRICKMILNERM2:10:55

643940MARKPINDERM2:10:56

65879MARKTENNANTM2:10:58

66101JOHANNESVAN ZYLM2:11:01

673607KENNETHPRENTISM2:11:08

684176GRANTIRVINE-SMITHM2:12:28

695083HugoKrugerM2:12:29

704915ANDEONLOUWM2:12:31

71740MATTHEWWALSHM2:13:55

723678RICARDOHENEKEM2:14:08

7317GERARDGENISM2:14:22

74120MARTINBONEM2:14:22

753JOHNMOSSM2:14:24

76162MICHAELIMPEYM2:14:25

77122JohnEloffM2:14:27

785657KeithWhittakerM2:15:11

791064ANDRERETIEFM2:15:15

803927AlexanderPetousisM2:15:17

812DAVIDCLARKE (Ryder/BOE)M2:15:17

821572PETERHAUPTM2:15:17

8343PETERKRAMERM2:15:18

841500JOHNCRAUSEM2:15:20

851546SELWYNMAGGOTTM2:16:15

862822NASSERARENDM2:16:15

8799MICHAELVAN ZYLM2:16:45

882813PHELIA GEORGINAVAN BREDAF2:16:58

895785M2:17:06

9079OSCARFERREIRAM2:17:08

9156BrianDownhamM2:17:12

9258CHARLMARAISM2:17:17

931791TRAVYSWILKINSM2:17:27

941606STEFANLOMBARDM2:17:27

954840BernardGeldenhuysM2:17:27

965163DAWIDPIENAARM2:17:27

972516JustinCackettM2:17:28

984181JacoOlivierM2:17:31

991860DIRKVAN NIEKERKM2:18:04

100148JAIMEPOMBOM2:18:05

1014439GeldenhuysM2:18:06

1025690GeorgeDu ToitM2:18:08

1032158JACOBUSMALANM2:18:12

104881GEORGECARVOUNESM2:18:16

1053405LEONDOUBELLM2:18:17

106170BRENTCOMBRINKM2:18:18

10748ALEXLE ROUXM2:18:19

1081331RudolphWentzelM2:18:21

1094047MARTLEVOSLOOF2:19:08

1101979GertVan ZylM2:20:07

1111932BRETTPARISH (Mkem)M2:20:10

1122309JOHANELLIOTTM2:20:25

1133082THEODORSCHMEISSERM2:20:30

1142757CORNELIUS ANDRIVAN WYKM2:20:32

1153098StefanLegarveM2:20:33

1165660JonathanColledgeM2:21:06

117146SIMONBROWN (CVT)M2:21:21

1185536FrancoisEsterhuizenM2:21:52

1195110JOHANNESVAN ZYLF2:21:57

1205374GERTCONRADIEM2:22:01

121138JohnSimpsonM2:22:12

1225159COLINPARSONSM2:22:12

12366LEONARDWATKINSM2:22:20

1241535PIETERCARSTENSM2:22:22

1252849HaegynRouxM2:22:24

1261825JOSEDE NOBREGAM2:22:37

1272755AMANDAVAN WYKF2:22:59

1285189WILLIAMNEWMANM2:23:09

1292828KevinButchartM2:23:10

1304872UnregisteredTransponderM2:23:12

1313059NICKYJANSEN VAN RENSBURGM2:23:15

132867KEVINALLENM2:23:32

133225TONYWRIGHTM2:23:35

1345116MarcoValleM2:23:49

1353686JOHAN HENDRIKDE BRUYNM2:23:49

1362805ANNELLERABIEF2:23:56

1373272ADRIANENTHOVENM2:24:15

1385682UnregisteredTransponderM2:24:33

1395769M2:24:35

1404211MarkCoramM2:24:36

1415185JacoBrandM2:25:01

1421056FRANCOISWOUDBERGM2:25:16

1432785AndreJonkerM2:25:20

144185DERWYNOXLEYM2:25:33

14570ETIENNEJORDAANM2:25:44

1464831JACOBUSDAVELM2:25:58

1472645ANTONIEROUXM2:25:59

1485591BrendaDe JagerM2:26:06

1495771M2:26:08

150344IAINTURNERM2:26:13

1512730HENDRIKNELM2:26:18

152403ALIDADE GOEDEF2:26:40

1535758F2:26:42

154464NICOLENEANDREWSF2:26:43

155706TRACEYBAILEYF2:26:44

156286VENETIALANDMANF2:26:46

1571758JEANNELIVINGSTONEF2:26:47

1584688AMANDA JANEKROPMANF2:26:49

159609MARCSCHOEMANM2:26:53

1602880GIDEON JOHANNESKRIGEM2:27:12

161280KARINPROCTERF2:27:15

1623999MARIKENFRANKENF2:27:16

163223PAULVAN ZYLM2:27:30

164298ALEXANDERTHOMSONM2:27:51

165452RUDIVAN RHEEDEM2:27:53

1665765M2:27:56

1672904SMILEYVAN SCHALKWYKM2:27:59

1682907REUBENOPPERMANM2:28:04

1695029KarlHvidstenM2:28:10

1703094EDWIN RANDALBOTHAM2:28:13

1713851PETER WILLIAMKNOTTM2:28:14

1724851JACQUESZIETSMANM2:28:15

1735321CraigJohnsonM2:28:16

1745692GawieGroenewaldM2:28:16

1755125FRANCOISASHTONM2:28:24

176710HENKSMITM2:28:26

1773530BillyZwiegersM2:28:54

178299BasilWatsonM2:29:17

179242NELSONBASSM2:29:21

1803675QUINTONCLEMENM2:29:33

1813873GAVINWOODM2:29:38

1823633ANDRIESVISSERM2:29:45

183388WENDY-LEIGHWATSONF2:30:02

1842017ChrisJonkerM2:30:03

1852808ISOBELSTRYDOMF2:30:12

1863508RICHARDVAN ANTWERPENM2:30:29

187915EBENMARONEM2:30:33

188435JANNIEDU PLESSISM2:30:43

1895776M2:30:57

1904793SabineMilneF2:31:44

1912632MARIUS RUDOLPHNELM2:31:46

1924030GUYELLIOTTM2:31:48

193785CHRISTIANVAN SCHALKWYKM2:31:54

1943245ANDREWMCTAVISHM2:32:08

195289DesireeDe JagerF2:32:25

1964606JOHANVAN ZYLM2:32:28

1974145CLIVE MICHAELCOETZEEM2:33:07

1983228PhilipMUIRM2:33:09

1995267WPFourieM2:33:11

2003860ANDREW PETERARENDSEM2:33:23

201304DEONJAMESM2:34:12

2022016MarilizeRollerF2:34:53

203575GUYBROWNM2:35:19

2045405STEPHENSM2:35:23

205445STANLESLIEM2:35:52

2065793M2:35:56

207258ANDREWBRODZIAKM2:36:03

2085135BoudjeGiljamM2:36:44

2092597JOHANNES GERHARVAN NOORDWYKM2:37:03

2105042DominiqueWaddellF2:37:25

2115770M2:37:27

2124305GerrieFourieM2:37:28

2135713UnregisteredTransponderM2:37:28

2143342Benvan NieuwenhuizenM2:37:29

2151995WILLEMERASMUSM2:37:33

2162786JacoJonkerM2:37:36

2175150STEPHENCOOKEM2:38:29

2183415DianeBouchF2:38:56

2191924LIONELHAGGARDM2:39:27

2205351ArthurJanosM2:39:43

2213638SusannaGreenF2:40:52

2222245LYNNEVERMEULENF2:40:53

2235143LohausM2:40:57

2245296BenLe RouxM2:41:35

2252912GARYCHRISTYM2:42:37

2265118ANDREWCLEGHORNM2:42:38

227837JOHANVAN DER MERWEM2:42:38

2285041CarenHenschelF2:43:03

2293509LEOMASONM2:43:11

2302784WILLEM JACOBUSVAN BREDAM2:43:11

2313123JohnTaylorM2:43:16

2321385ALBERTPRINSLOOM2:44:03

2331386JACQUESVAN ZYLM2:44:05

2344153JOHANNBEKKERM2:44:42

2353694DERICK JAFLOTZM2:44:42

2361284DANIELLANGENHOVENM2:44:45

2371669ALWYNKRIGEM2:44:53

2382085DARRYNSTOWM2:45:08

239164MORNEYO'CONNOR (Greenlight)M2:45:23

240496PAULSCHLAPHOFFM2:46:03

2411502RHUAANTHERONM2:46:08

242552JOHNSPANGENBERGM2:47:02

2432589MARTINNICHOLSM2:47:04

2443490JACOBUS HUBERTUJESSENM2:47:05

2452009RODNEYBECKM2:47:10

2463895WILLEM HERMANUSKOTZEM2:48:21

2473729ClaireGordon-ClackF2:48:38

248827KENTURNERM2:48:56

2493928StewartBannerM2:49:25

2503192BrettKeyperM2:49:49

251574JANETMOSSF2:51:35

2525803M2:51:38

2533938GILLIANBANKSF2:51:54

2541388ETIENNEJOUBERT (Mkem)M2:52:24

2554243BERNHARD THEODOBUHRM2:52:25

2563625Adriaanvan NieuwenhuizenM2:53:16

2573255GUSTAVROLLERM2:53:21

2585278PETRUSBOTHMAM2:53:43

2591764ROBERTDE LANGEM2:53:48

2603351DOLFNELM2:55:38

2614251RODNEYPALMERM2:55:41

2624210DERECKPALMERM2:55:42

2634774TALLISWESSELSM2:55:56

2644702JACOBUSKRIGEM2:56:27

2655752M2:56:49

266877SIEGIMAYERM2:56:50

2672373WalterStedingM2:56:50

268828JANETURNERF2:56:56

2691032GerhardtCloeteM2:57:05

2705219RobertCruickshankM2:57:14

2711889CATHERINEBENNIEF2:57:28

272292REAGANMARCHANTM2:58:34

2735099LEONEMARAISF2:58:36

2745697BellM2:58:37

275681JOHNROUXM2:58:43

276591PETERLEHNERM2:59:00

2772316HENDRIKSCHOLTZM2:59:02

2785289BRUCECRUICKSHANKM2:59:21

2791551VERNONFORTUINM2:59:24

2801702IANMCDONALDM2:59:59

281834BERNARDVILJOENM3:00:19

2822897UYSSWARTM3:00:23

2835333UnregisteredTransponderM3:00:42

2842491HESTERCUFFF3:01:30

2853321GARRYFRANCEM3:01:41

2864933EatonDroomerM3:02:55

2871008STEPHANUSSTEYNM3:02:55

2884821PAULCARLOWM3:03:13

289829VALENTINOROSAM3:03:26

2905778M3:03:38

2915662LujeanneGeldenhuysF3:03:39

2924217GILBERTMCCAULM3:04:18

293843MICHAELBOOCKM3:04:39

2944792JacquesGeldenhuysM3:05:18

2955751M3:05:54

296629GRAEMESWARTM3:05:54

2973184CHARLESMELLISHM3:05:56

2985175TREVORKNOWLDENM3:05:56

2994611StephanKotzeM3:07:52

3001724GERTWILKINSM3:09:54

3013024KEITH BRYANPROBERTM3:10:14

3023242RALPHWILLCOXM3:10:47

303945ALEXANDERBUCKM3:11:01

3044062HANNESDROTSKYM3:15:21

3051049DAWIDGERSTNERM3:16:16

306798GERTRUDELOURENSF3:16:16

3073560Susanvan NieuwenhuizenM3:16:19

3084190EBUHRM3:16:44

3095111GAVINURQUHARTM3:17:17

310959JEROMEHENDRICKSM3:17:29

3113448LOUISA JACOBABENNF3:17:49

312714GERTHEYDENRYCHM3:17:50

3132014CECILDE BOERM3:22:10

3145576ElmarieVan HuyssteenF3:22:35

3151220MarkPikkerM3:22:55

3161221JAMESBECKETTM3:22:59

3171219JanaBeckettM3:25:01

3185685DanielTitusM3:25:36

3193125DARYLMASSONF3:26:30

320521DONALDEARLYM3:26:45

3211040WILLIAMGARDINERM3:26:50

3224765ANTONMAREEM3:31:38

323760GLYNJEENESM3:31:50

3245563GraemeFickM3:35:36

3255748M3:35:47

3265051DeborahPieterseF3:35:54

3274108ANTONVAN ZYLM3:36:27

3283124RUTHLEVERTONF3:43:00

329875ENZOCARRATUM4:03:15

3305016CherryGiljamFSq

3312767IZAKHANEKOM (Ryder/BOE)MSq

26LEONARDOVAN ONSELEN (CSC)MAbandon

57ANDREABRAHAMSMAbandon

77ELAINECHESTERTONFAbandon

147ALEXANDERVALSTARMAbandon

269SIMONELLISMAbandon

519CHRISGEORGEMAbandon

973BARRYNICHOLSONMAbandon

1515CARLOLOUBSERMAbandon

1627ALEXANDERMILNERMAbandon

1858PAULCROSLANDMAbandon

2084TERRYSTOWMAbandon

2474JOHANVAN HUYSSTEENMAbandon

2496PIERREELLISMAbandon

2650JOHNCOOPERMAbandon

2661PETERWHEELER (Ryder/BOE)MAbandon

2796MICHAELWILSONMAbandon

3126PIERREMASSONMAbandon

3141WillieVan Zyl (CSC)MAbandon

3143RICHARD DWHITEMAbandon

3794CHRISTIANDREYERMAbandon

3795IZAK JOHANNESOLIVIERMAbandon

3818CRAIGFARHAMMAbandon

3914LEROYDROOMERMAbandon

4221RUARDVAN EEDENMAbandon

4613WARRICKLESLIEMAbandon

4954ClaudineSolomonFAbandon

5072CHARLOTTEVAN WYKFAbandon

5089philipturnerMAbandon

5319heinrichdietzschMAbandon

5475FritzHoffmanMAbandon

5684IngridFortuinFAbandon

5772MAbandon

5774MAbandon

5802MAbandon

5805FAbandon

 

SHORT ROUTE

PositionChip NoFirstnameSurnameSexCatCat PositionRouteSeeded NumberWaveFinishStartTimeAve Speed

13708JOHANNRABIEMSJ1SF18915TRUETRUE1:04:3835.29

25035MichaelVan StadenMSJ2SH39615TRUETRUE1:07:1933.88

32799GLENDE GOEDEMSJ3SE6815TRUETRUE1:07:1933.87

44130SYBRAND JOHANNECILLIEMSJ4SI6015TRUETRUE1:07:1933.87

55203MARCDEGENAARMSJ5SF27215TRUETRUE1:07:2033.87

63091THEOCRONJEMSJ6SH3215TRUETRUE1:07:2033.86

75168KurtArendseMSJ7SQ41015TRUETRUE1:07:2133.86

85759MSJ8S15TRUETRUE1:07:2133.86

92783WILLRYVAN BREDAMSJ9SE34915TRUETRUE1:07:2133.85

102624MalcolmHumanMSJ10SI33615TRUETRUE1:07:2133.85

115400BERTRAMSIEBRITSMSJ11SZE54415TRUETRUE1:07:2333.84

125767MSJ12S15TRUETRUE1:07:2333.84

133100JOHANN GSMITMSJ13SF6715TRUETRUE1:07:2433.83

142817JONATHANVAN GESSELLEENMSJ14SL36615TRUETRUE1:07:2533.82

154231SAMUELCLARKMSJ15SJ2115TRUETRUE1:08:1233.43

162679CHRISTO FRANCOIDE CLERCKMSJ16SJ37015TRUETRUE1:09:0533.01

172712JOHANN AVAN ZYLMSJ17SM4615TRUETRUE1:09:0733

182215JEANINEBINNEMANFSG1SG3115TRUETRUE1:09:0832.99

19864LEONBOTHAMF1SF10016TRUETRUE1:09:2032.89

202001MARIUSSWANEPOELMG1SG8016TRUETRUE1:09:2032.89

215761MSJ18S15TRUETRUE1:09:3432.77

225766M1S17TRUETRUE1:10:2932.35

235762M2S17TRUETRUE1:10:2932.35

242858RyanHendricksMSJ19SL24415TRUETRUE1:10:5332.17

25976CHARLHUMANMSJ20SI35915TRUETRUE1:10:5832.13

261456GarethWoodbineMSJ21SJ47215TRUETRUE1:11:3531.85

27724NICOLAASBOTHAMG2SG8416TRUETRUE1:11:3631.84

28738CHRISTOPHERARBOUSMI1SI5516TRUETRUE1:12:5531.27

293033GAVINSERVAISMM1SM34016TRUETRUE1:13:1131.15

303099GIDEONSMITMI2SI26916TRUETRUE1:13:1831.11

313163JASONOOSTHUIZENMSJ22SH32715TRUETRUE1:14:5430.45

323888KARELOOSTHUIZENMH1SH10916TRUETRUE1:15:0530.37

335172WernerCrüysMZE1SZE11517TRUETRUE1:15:1730.29

342638SVENFAUTLEYMH2SH42116TRUETRUE1:16:3329.79

354687WAYNE HILTONCORAMMK1SK23016TRUETRUE1:16:4529.71

365531GoldieMZE2SZE58617TRUETRUE1:16:4829.69

372669GRAEMESWARTZMK2SK31817TRUETRUE1:16:4829.69

383153HENDRIKLATEGANMK3SK8316TRUETRUE1:17:4129.36

391052JOHANBESTERML1SL12316TRUETRUE1:17:4129.35

402737THYSBOUWERMI3SI23916TRUETRUE1:17:4229.34

415786M3S16TRUETRUE1:17:5629.26

422847LODEWICKUSCONRADIEML2SL5316TRUETRUE1:17:5729.2 6

435492DeonDu PlessisMK4SK47016TRUETRUE1:20:1228.43

442644CLIVE FRANCISGALLIENNEMJ1SJ7418TRUETRUE1:21:4527.9

452424JOHNMORGANMJ2SJ13516TRUETRUE1:21:5227.86

465039IANMCBLAINMZA1SZA29617TRUETRUE1:22:1627.72

47999RUDOLPHDE WETMK5SK28216TRUETRUE1:22:3727.6

485741RobertPirowMSJ23SZE61315TRUETRUE1:23:2027.36

493685MARKORRMN1SN12118TRUETRUE1:23:3627.27

504455RINALDOKRUGERMQ1SQ18217TRUETRUE1:23:4327.23

51536RICHARDHOLMESMH3SH24217TRUETRUE1:24:0727.11

524684DERKMEERTENSMK6SK21716TRUETRUE1:24:2327.02

533236FransVAN DER MERWEMO1SO28216TRUETRUE1:24:2826.99

545676AljeHomanMZC1SZC60818TRUETRUE1:24:5726.84

555658M4S17TRUETRUE1:25:2626.69

564525LARENZAKRUGERFSG2SM315TRUETRUE1:25:5426.55

572499MarcPuzeyMS1SS6317TRUETRUE1:26:3626.33

585764M5S17TRUETRUE1:26:4526.29

594775ZANEERASMUSMW1SW51917TRUETRUE1:26:4726.27

602623MalcolmHumanMI4SI33618TRUETRUE1:26:4926.27

612520MARTINPUZEYMS2SS717TRUETRUE1:26:5626.23

623882MargaretHoweFH4SH19116TRUETRUE1:27:1426.14

631175CHARLESVAN LELYVELDMO2SO19216TRUETRUE1:28:0125.91

644170JACQUESMARAISMM2SM15116TRUETRUE1:28:1925.82

655160MuraadMoeratMK7SK36316TRUETRUE1:28:2925.77

661229LEONKLUEMI5SI10517TRUETRUE1:28:3925.72

675471STEPHANTERBLANCHEMQ2SQ41118TRUETRUE1:29:3225.4 7

684869JasonWoodbineMSJ24SQ41215TRUETRUE1:30:0325.32

691852PIETER GIDEONENGELBRECHTMM3SM1318TRUETRUE1:30:0725.3

704849Deon WilhelmBruynsMO3SO30817TRUETRUE1:31:4324.86

714742KOBUSSLABBERMY1SY14018TRUETRUE1:31:5724.8

722677ANGELAHARDYFR1S217TRUETRUE1:31:5924.79

735260AntonLabuschagneMZE3SZE16017TRUETRUE1:32:2224.68

743160CEDRICDALLASMM4SM30616TRUETRUE1:33:0724.49

75960ElizabethTurnerFR2S46117TRUETRUE1:35:0323.99

763857WILLIAMPIENAARMN2SN16217TRUETRUE1:35:1823.93

775564CORNELUSCARSTENSMQ3SQ27117TRUETRUE1:36:3823.59

782738LAURABOUWERFO4SO7116TRUETRUE1:36:5023.55

794029MICHAELSERVAISMQ4SQ217TRUETRUE1:38:0423.25

801706THOMASMILLERMJ3SJ7918TRUETRUE1:38:5723.04

815788M6S17TRUETRUE1:39:2222.95

825179DarioSerraMZE4SZE11617TRUETRUE1:40:5522.6

833641ChrisRousseauMO5SO14918TRUETRUE1:42:4322.2

845331IreneCaveFW2SW52318TRUETRUE1:43:1522.08

855411CackettFZB1SZB35017TRUETRUE1:44:1421.88

865489BASILCACKETTMZB2SZB5917TRUETRUE1:44:1421.87

875756M7S17TRUETRUE1:45:2821.62

885575RobinSnyderMZG1SZG94017TRUETRUE1:45:2921.61

891133CHAD VINCENTHENDRICKSMP1SP31217TRUETRUE1:52:3920.24

905798M8S17TRUETRUE1:52:4020.24

912490URSULAPATONFU1SU40817TRUETRUE1:52:4620.22

921438CHARLESMELZERMT1ST517TRUETRUE1:55:1419.79

935744SunetteSwanepoelFZE5SZE9017TRUETRUE1:55:3719.72

943412TANYAVAN DER MEULENFSJ25SI28115TRUETRUE1:57:0519.48

955763M9S17TRUETRUE2:10:2717.48

5666LindyRousseauFZGSZG45418FALSETRUEAbandon

5745GarethLeslieMSJSO46315FALSETRUEAbandon

 

MOUNTAIN BIKES

PositionChip NoFirstnameSurnameSexCatCat PositionRouteSeeded NumberWaveTimeAve Speed

14951PhilipViljoenMZD1MZD553141:09:4332.71

25777M1M141:14:2530.64

32750eugenerouxMH1MH204141:14:5230.46

43569MATTHYS CHRISTIFRANKENMB1MB83141:37:3323.37

53584DALE CHARLESKENNEDYMK1MK142141:43:1522.08

65562AndreCilliersME1ME363141:47:1721.26

73618LloydPriestmanMI1MI257141:51:2620.46

8792ANDREJOOSTEMF1MF144142:13:2417.09

95307MikeCaveMK2MK471142:22:3715.99

104377GarthWardML1ML336142:23:3715.88

115806M2M142:27:5815.41

124213MirandaWardFM1MM249142:29:1915.27

135588LloydMW1MW229142:36:3914.55


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]