|
Beheerraadaanstelling
Onderwyser benodig vir Graad 6 of Graad 7
Termyn vanaf 1 Maart 2002 tot Desember 2002
Tarief: ± R1 500 per maand ohb.
Kontak: Prinsipaal, Wemmershoek Primêre Skool
Tel: (021) 864-0166 |
|
SECRETARY/ADMINISTRATIVE ASSISTANT
A well-established consulting engineering practice requires a secretary/administrative assistant for their Paarl office.
The appointed candidate will be responsible for all secretarial, administrative and receptionist functions.
The candidate must be fully bilingual and should have appropriate experience with a good working knowledge of Office 2000.
Salary is negotiable.
Service commencement: 1 April 2002
If you are interested please contact
Mrs Van Zyl at tel: 871-1323 (between 8:00 and 13:00) for an application form.
All applications will be treated confidentially.
Closing date: 25 February 2002. |
|
ADMINISTRATIEWE ASSISTENT - PAARL
PricewaterhouseCoopers, 'n vooraanstaande firma van Geoktrooieerde Rekenmeesters en Besigheidsadviseurs, benodig die dienste van 'n Administratiewe Assistent in hulle Maatskappy Sekretariële-afdeling in die Paarl-kantoor. Die suksesvolle kandidaat sal oor 'n gepaste tersiêre kwalifikasie beskik, bv. 'n Nasionale Diploma met Maatskappyreg en Rekeningkunde. Vorige werksondervinding is nie 'n vereiste nie. Pligte sal insluit, maar word nie beperk nie, tot: oordrag van aandele, voorbereiding van kennisgewings en notules, opdatering van statutêre rekords en voltooiing van belastingvorms. Die kandidaat moet oor uitstekende kommunikasievaardighede beskik, akkuraat en georganiseerd wees. Rekenaarvaardigheid in MS Word, Excel en Lotus Notes is 'n vereiste. Indien u ten volle taalkundig in Engels en Afrikaans is, goed in 'n span kan werk en aan bogenoemde kriteria voldoen, stuur gerus u Curriculum Vitae voor of op 28 Februarie 2002 na die volgende adres:
Ronelle van den Heever, Menslike Hulpbronne, Posbus 2799, Kaapstad, 8000 of
e-pos: ronelle.van.den.heever@za.pwcglobal.com |