 |
 |
|
Klappertand
PAARLIETE het vandeesweek vir die eerste keer vanjaar regtig die skerp byt van winter gevoel, toe stortreën uitgesak en sneeu oor die berge vir klappertandtoestande gesorg het.
'Nie Seegie nie'
SEEGIE was 'n engel hier op aarde, wat van mensblom tot mensblom gegaan het, maar soos wanneer 'n vlinder aan die einde van sy lewe kom, het ook hy gesterf.
Netbalnooiens verras Maties
DIE eerste span van die Paarl Netbalklub het Saterdag verras deur Maties A op Pniel met 45-33 te klop. 'n Goeie spanpoging deur Paarl in beide aanval en verdediging het die studente deurgaans getoets.
TAKE THAT. Bawu Dina (left) of the African Youth Boxing Club in Mbekweni represented Boland at the Interprovincial Cadet Boxing Championships that were held in Paarl on Saturday. Dinwa here faces Gershwin Walters of Western Province. Pic: Leon Steenkamp |
|
 |
 |
|
ONDERDAK-PARKERING. Rashied Festus bekyk die skade aan sy motor nadat 'n boom daarop geval het in die Paarlse middedorp. Pic: Leon Steenkamp
Waterplanne vir Franschhoek
VIR Franschhoekers wat al geruime tyd kla oor die lae waterdruk in die somer is, is daar goeie nuus Die Stellenbosch Munisipaliteit beoog om nuwe watersuiweringswerke te bou naby die kruin van die Franschhoekpas, met 'n moderne sandfiltreerstelsel.
Poisoners will be prosecuted
THE Paarl SPCA has issued a stern warning to residents who put out poisoned food or trap domestic animals which may stray onto their properties. |
|