ppostgothic
safetop Aida
uitlefstreep

Thursday 22 April 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 29 April  2004 at 17:30

wfront_wk17

Waentjie met lyk langs pad gelaat

DAAR was konsternasie by die vulstasie aan die voet van Dutoitskloof die naweek, toe 'n lyk in 'n oop sleepwaentjie ontdek is.

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Drakenstein stem ANC

NET meer as 70% van Drakenstein se geregistreerde 99 389 kiesers het verlede week in die nasionale verkiesing hul stemme uitgebring en die meeste (45,7%) het vir die ANC gestem.

Meisie (13) in welsynskantoor verkrag

'n BEKENDE in die Paarl gemeenskap is Dinsdag met boeie uit die kantore van die welsynskantoor gelei, as verdagte ná die beweerde verkragting van 'n jong meisie.

LYKSWA. Beamptes van die Paarl polisielykhuis, Jannie Damonse en Whilmine Benans, by die sleepwa waarin 'n liggaam die naweek by 'n vulstasie in Klein Drakenstein gelê het. Regs is petroljoggie Petrus Philander.


wback_wk17

Perlemoen laat polisie bleek om die kiewe

DIE vangs van 'n perlemoenkoerier en sy vrag van R325 800 Saterdag, het glimlagte én hul laaste maaltyd na die lippe van Klapmuts polisiemanne gebring.

Van Dyk se droom word waar

DIT was die verwesenliking van 'n groot droom toe die rolstoel-atleet, Ernst van Dyk, Maandag die die Boston Marathon vir die vierde agtereenvolgende jaar gewen het

Boland atlete skitter

DIE Wellingtonner Sors Joubert is een van die sewe Boland atlete wat medaljes verower het tydens die Suid-Afrikaanse Senior Atletiekkampioenskappe wat die naweek in Durban plaasgevind het.

BAKLEI, BOETIE! Darius Louw (6), in rooi, en Vian Fourie lyk nie een baie meer lus vir die geveg nie, tydens die Paarl Ontspanningsklub Stoeiklub se jaarlikse toernooi wat Saterdag gehou is. Hoewel die trane weerskante gevloei het, tussendeur die kopgrepe en rondstoeiery, het Louw (Paarl Ontspanningsklub Stoeiklub) die kragmeting gewen toe hy sy teenstander van Brackenfell ná 2:49 vasgepen het.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]