|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
|
 |
|
|
 |
|
|
 |
|
|
|
Thursday 22 April 2004 |
|
|
|
 |
|
|
|
|
This site will be updated on 29 April 2004 at 17:30 |
|
 |
|
|
|
|
|
|
Vacancies |
|
|
|
|
|
Hoër Landbouskool
ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
• Verantwoordelik vir die hantering van alle fasette van die skool- en koshuisfinansies;
• Rekenaargeletterdheid 'n vereiste;
• Kennis en ervaring van Pastel 'n aanbeveling;
• Departementele kontrakpos;
• Aanvangsdatum: 1 Junie 2004
• Navrae: Die skoolhoof (021) 869-8143
• Stuur aansoeke aan: Die Skoolhoof Privaatsak X01, Windmeul, 7630 Faks: (021)
E-pos: hlb@mweb.co.za
• Sluitingsdatum: Dinsdag, 4 Mei 2004 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
MANAGEMENT
International company seeking suitable candidates for the following position:
JUNIOR SALES MANAGER:
We require:
* Matric, teachable & well spoken * 2 Years' working experience as an advantage * Management qualities
* We offer: * Basic & Profit share * Medical aid & Pension
Contact Mr Mostert (021) 595-4174 |
|
|
|
|
|
|
|
TYDELIKE REKENMEESTER
BComm graad of soortgelyke kwalifikasie. Goeie rekenaarkennis (Word, Excel) Accpacc aanbeveling.
Hoë akkuraatheid en die gewilligheid om uitdagings te aanvaar 'n definitiewe voorvereiste! Faks verkorte CV met kontakbesonderhede: Mev Strydom (021) 872-9494 |
|
|
|
|
LATEGAN'S
SEMENTWERKE - CEMENT WORKS
SEKRETARESSE / REKENKUNDIGE KLERK
Lategan's Sementwerke, van Wellington, benodig die dienste van 'n energieke en dinamiese, jong persoon.
Die persoon sal verantwoordelik wees vir debiteure, krediteure, rekonsiliasies, kasboek, kleinkas, die vaslegging van data, verkope, personeelverwante take, kwotasies en algemene kantooradministrasie.
Die suksesvolle kandidaat moet betroubaar en hardwerkend wees en oor goeie kommunikasievermoëns beskik. Goeie skakeling met kliënte, kennis van Word en die opstel van Excel sigblaaie is 'n vereiste. Toepaslike rekenkundige klerk ervaring en kennis van Pastel 5 sal tot u voordeel wees.
'n Mededingende salaris en diensvoorwaardes word aangebied.
Persone wat belang stel, kan 'n CV faks na: (021) 873-3154, of e-pos na: advert1@xsinet.co.za
Kontaknommer: 082 411 6457
Sluitingsdatum: 29 April 2004 |
|
|
|
|
INTERNASIONALE REISKONSULTANT
met 'n passie vir die reisbedryf?
Verlang deur lid van groot Konsortium in Paarl. Min 4 jaar ondervinding.
Vertroud met Galileo, rekenaarkennis (Word, Excel e-pos & Internet). Professioneel, akkuraat en eie vervoer. Faks verkorte CV met kontakbesonderhede: Mev Strydom (021) 872-9494 |
|
|
|
|
HUGENOTE FIETSE
requires the services of an experienced bicycle mechanic to start as soon as possible.
Phone Dennis at (021) 872-4354 for an interview. |
|
|
|
|
KEYBORD SPELER/SLEELSTER
Verantwoordelikhede: o.a. Sangbegeleiding in Musiekbedieninggroep tydens informele eredienste en ander lofprysingsgeleenthede.
(Vorige ondervinding t.o.v. sangleiding in eredienste sal as 'n aanbeveling dien) Skakel die kerkkantoor by
(021) 872-8072 (soggens) of e-pos: paarlberg@new.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 April 2004. |
|
|
|
|
PERSONEELKLERK
Paarlvallei Botteleringsmaatskappy benodig die dienste van 'n Personeelklerk.
Die suksesvolle kandidaat sal die Menslike Hulpbronne Bestuurder bystaan deur sekretariële dienste te verskaf t.o.v. personeeladministrasie, liassering, lone en salarisse, verlof, dissiplinêre aksies, ens.
Die pos verg bogemiddelde sekretariële vaardighede wat verkieslik 'n sekretariële diploma insluit. Akkuraatheid en aandag aan detail, gekoppel met uitstekende interpersoonlike vaardighede is 'n voorvereiste vir sukses in die pos.
Kennis van die personeelfunksies is nie 'n vereiste nie, maar sal 'n definitiewe voordeel wees.
Indien u sou belang stel in die pos, faks asb. u CV aan die Menslike Hulpbronne Bestuurder by (021) 864-2862.
Sluitingsdatum: 26 April 2004. |
|
|
|
|
The Grande Roche Hotel has a vacancy for an
Assistant
Reservations/Switchboard Operator
Requirements: Matric, fluent in English and Afrikaans, additional foreign language an advantage, computer literate, product and area know-ledge, excellent telephone voice. Sound expe-rience in Guest Relations. Personal appearance and facial appearance (hair/make-up) immaculate.
Duties include: Correspondence, telephonic & written. Reservations switchboard. Reception duties: check in/out, PR Sales.
Any persons interested should please forward their CV, certificates, contactable references and recent photograph of yourself to:
The Personnel Manager P.O. Box 6038, Paarl, 7646
Only successful applicants will be invited for an interview. |
|
|
|
|
NG GEMEENTE WELLINGTON (Moedergemeente)
Die gemeente benodig die dienste van dinamiese persone in die bediening van musiek vir die volgende vakatures
ORRELIS en KOORLEIER
Die persoon moet toepaslik gekwalifiseerd wees, verkieslik met SAKOV-lidmaatskap, en 'n bydrae kan lewer om kerkmusiek en sang tot nuwe hoogtes in die gemeente te neem.
Die suksesvolle kandidaat sal hoofsaaklik, in samewerking met die leraars, verantwoordelik wees vir die musiek- en sangbediening, wat koorsang insluit, voor en gedurende die oggend-eredienste.
LEIER:MUSIEKBEDIENING
Die persoon moet oor ervaring en die vermoë beskik om instrumentale musiek, individuele- en groepsang aan te bied met jonger mense as teikenpopulasie.
Die suksesvolle kandidaat sal hoofsaaklik, in samewerking met die leraars, verantwoordelik wees vir die reël, koördinering en aanbieding van musiek en sang, gedurende aand-eredienste.
Persone wat belang stel, kan 'n CV Faks na:(021) 873-3154, of
E-pos na: advert1@xsinet.co.za Kontaknommer: 082 411 6457
Sluitingsdatum: 29 April 2004 |
|
|
|
 |
|
 |
 |
|
|