 |
 |
|
Skilpad met twee koppe broei uit
AS daar nou 'n skilpad is wat kan kopstukke praat en dit nogal met homself, dan is dit die maand-oue skillie wat onlangs in 'n agterplaas in Wellington uitgebroei het.
Relletjie oor verkeershoof
DIE politici in die stadsraad baklei nog verbete, maar munisipale bestuur Jacques Carstens het Dinsdag sy voet neergesit en Japie Cornelissen aangestel as nuwe verkeershoof van Drakensteint.
Young cricketer has big dreams
THE young cricket talent of Paarl, Vince Pennazza, is currently keeping his fingers crossed for inclusion in the SA u.19 cricket eam which tours England in June.

GEEN WEKOMKANS. Japie Wiehann, stut van Wellington, gryp 'n aanvaller van Robertson vas in hul Boland A1 ligawedstryd wat Saterdag op Boland Stadion gespeel is. Agter kyk spanmaat Paul Bester, wat die drieë gedruk het. |
|
 |
 |
|

BEKNOP. Dis maar baie beknop in hiérdie dop, met die twee koppies aan een skilpadlyf. Foto: Leon Steenkamp
United against virus
THEY came from all walks of life and from all over Drakenstein, young and old, to gather in a tent and in the open air in Mbekweni to declare their unity in the fight against HIV/Aids.
Koppe in die wolke
MET hul koppe in die wolke het leerders van plaaslike hoërskole onlangs by New Orleans Sekondêre Skool bymekaar gekom, waar die Suid-Afrikaanse Lugdiens die model van 'n Boeing ten toon gestel het as deel van die "Vulindlela" projek.
World's wine experts search for SA champ
ONLY 19 gold medals have been awarded to wines entered for Fairbairn Capital Trophy Wine Show, now in its second year. The results will be announced on 3 June. |
|