|
Boland dra SA o.21 netbalkroon
DIE Boland o.21 netbalspan het verlede week in Potchefstroom die interprovinsiale toernooi goed begin deur hul eerste wedstryd teen die WP oortuigend met 43-31 te wen.
Peoples moet nou staal wys
DIE eerste span van Young Peoples kom Saterdag op Daljosafat voor 'n groot toets te staan wanneer hy die moeilike span van Silvertree die stryd aansê.
Boland Jukskei se vingers jeuk
IN 'n poging om die ontwikkeling van jukskei in sy geheel vinniger te bevorder, het die Boland Jukskei Unie onlangs 'n werksessie in die Paarl gehou. |