|
|
 |
 |
|
Lifestyle - Leefstyl |
 |
A gift for local mothers |
|
|
 |
THE Nederburg wine estate has donated R90 500 to Mothers to Mothers (M2M), a NGO which provides mentoring and health, psychological and practical support to HIV positive women.
The money came from 600 bottles of wine, labelled Nederburg Amateur (from the French word for "enthusiast") sold at this year's Nederburg Auction in aid of charity. |
|
|
 |
 |
|
The special wine was composed by some of South Africa's top wine journalists and is a micro-blend of white wine from the cellars of Nederburg.
The funds are being used for the organisation's first mothers-to-community initiative in Paarl.
Here, trained mentors will work within the local community to complement existing treatment programmes of the provincial health authorities.
On Friday a contingent of journalists visited the TC Newman Hospital in Paarl, where Dr Mitch Besser, a Harvard trained gynaecologist who founded M2M and runs the initiative on a voluntary basis, gave an overview of the programme.
From there they moved on to the Ikhwezi Community Centre, the site for the new community outreach programme |
 |
Dag vir kankerpasiënte |
|
|
 |
'n SPESIALE oggend vir kankerlyers asook diegene wat deur kanker geaffekteer word, word Woensdag by Laborie in die Paarl aangebied deur die Kankervereniging.
Die program sal die oggend om 09:00 begin.
'n Spreker en 'n gaskunstenaar sal tydens hierdie geleentheid optree.
Vir besprekings of meer ingligting, kontak Debbie Oppelt (Kansa) by tel 862-4229. |
 |
Christmas in July |
|
|
 |
THE Paarl branch of the SPCA presents a special fundraising event, 'Christmas in July', at the Ashanti Wine Estate in Paarl on Friday evening.
This special Christmas dinner will include an exclusive wine auction and prizes donated by companies from the Paarl region.
With the funds raised, the Paarl SPCA hopes to create better facilities for all animals in their care and in the long run.
They would also like to initiate a 'petting zoo' where anyone from the Paarl community can come and enjoy the day.
You can contact Litzea Rossouw on tel 083-532-7278 for tickets. |
 |
Polio campaign |
|
|
 |
THE Department of Health has urged parents, guardians, caregivers and the general public to bring their children who are under five years of age for immunisation at their nearest clinics or immunisation posts from 26 to 30 July.
The objective of the Department's mass immunisation campaign is to give children booster doses that will provide them with additional protection against polio and measles.
All children under five years of age should be brought for immunisation even if they are up to date with the routine immunisations. |
 |
Predikers by Strooidakkerk |
|
|
 |
DIE Strooidakkerk in die Paarl bied Sondag 'n interessante program. Die oggend om 09:30 word die Nagmaal gelei deur ds Tinus van Zyl van Kingfisher, 'n interkerklike getuienismobiliseringsorganisasie wat van 1991 opereer.
Tydens hierdie diens word die e-gemeente geloods, waar gemeentelede se kinders, familie en vriende regoor die wêreld die webtuiste kan besoek by www.strooidak.co.za en so geestelik bedien word.
Die aand om 19:00 tree Todd King op. Hy is 'n ervare familiepastoor van die VSA wat die afgelope 15 jaar betrokke is by die bediening van jeug en berading van gesinne. Hy is van Januarie in die Paarl en hou jeugkampe in Porterville.
Almal is welkom by die dienste. Navrae by die kerkkantoor, 872-4396 |
 |
'Ounooi se jaart' open |
|
|
 |
OP 31 Julie kan 'n koppie tee en soetigheid geniet word in "Ounooi se Jaart" agter die Wamakersvallei Opleidingsentrum (Breytenbach-sentrum) met studente van die sentrum wat bedien.
Die naam, Ounooi se Jaart, is gekies na die gedig van Breyten Breytenbach, "Ounooi", waarin hy sy ma vereer het.
Met dié dag word gepoog om entrepreneurs te kweek, sodat studente self die publiek kan leer bedien.
Daar sal ook 'n bewaarskool wees om babas en kleuters onder toesig te laat, waar hulle teen R5 besig gehou sal word met gespesialiseerde toesig terwyl hul moeders inkopies doen.
Drie motorhuise agter die sentrum word verhuur teen R100 per Saterdagoggend waar goedere verkoop kan word.
Bespreek by Carla Fourie by 873-5942. |
 |
Rubberbootmanne help Kansa |
|
|
 |
|
 |
DIE dertiende rubbertbootvaart ten bate van die Kankervereniging van Suid-Afrika word van 4 tot 8 Augustus op die Bergrivier aangebied tussen Paarl en Velddrif.
Sedert die ontstaan van die projek, 13 jaar gelede, is meer as R660 000 ingesamel. Die teiken vir 2004 is R50 000. Geld wat ingesamel word, kom hoofsaaklik van skenkings en veilings wat aan huis van boere in die Boland, Swartland en Weskus gehou word.
Op 4 Augustus sal 18 vrywilligers in vyf rubberbote by die Markstraatbrug in die Paarl wegspring. Hulle sal 'n afstand van meer as 230 kilometer in vier dae aflê.
Onder die deelnemers is oud-Springbok rugbyspeler Schalk Burger en Johan Pauw, bekende sakeman van die Paarl.
Vir die tweede maal sedert die projek van stapel gestuur is, sal die organisasie Reik na 'n Droom 'n kind stuur om die eerste dag van die vaart van 35 kilometer na Gouda mee te maak. Die kind sal per polisiehelikopter van Kaapstad gebring word.
Vir meer inligting oor die projek, skakel vir Attie Laubscher by tel 083-427-2488. |
 |
|
|
|
|
|
|