safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 22 August 2002

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

This site will be updated on: 29 August 2002 at 17:00

Geen vrede oor skoolgrense ná interdik

TEN spyte van ingryping deur die Wes-Kaapse Minister van Sport, Patrick McKenzie, is daar nog geen oplossing vir die dooiepunt in Paarlse skolesport nie. Onderhandelings duur voort op McKenzie se versoek.


Boere wil hof toe oor rioolpyp na Bergrivier

DIE nuwe rioolpyp wat gelê word van die Paardeberg Gevangenis na die Bergrivier wek kommer by boere van die gebied, omdat gevrees word dat die water besoedeling van die rivier kan verhoog.


wsmother
VOETWERK. Riaan Jephta van New Orleans se eerste sokkerspan probeer Marcel Julies van Klein Nederburg ontwyk in hul derby-wedstryd wat Dinsdag by Boy Louw velde gespeel is.

Konsternasie op N1

wkombi22
GEFROMMEL. Die insittendes van die kombi (links) is na die hospitaal vervoer nadat dit teen een van die tenks met soet mos (bo) gebots het. Op die agtergrond is nog drie beskadigde voertuie. Foto: Leon Steenkamp

GROOT drama het Maandag laatmiddag op die boogbrug naby die Hugenote-tonnel afgespeel, toe vier tenks vol soetmos van 'n swaar vragmotor losgekom en dit 'n kettingbotsing veroorsaak het.


Prime properties up for grabs

TWO prime properties in Paarl come under the hammer this month.  According to Jonathan Smiedt of ClareMart Auctioneers, both these properties are prime investment opportunities for potential buyers.


Rugby-boewery aan die toeneem

RUGBY-BOEWERY blyk plaaslik aan die toeneem te wees, met voorvalle van ernstige aanrandings op skeidsregters, toeskouers en spelers van plaaslike klubs wat onlangs by die Westelike Provinsie Rugbyunie aangemeld is.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za