 |
Slang-somer
'n BOER van Wellington het sy Kersvakansie kortgeknip toe twee van die gesin se troetelhonde verlede week deur 'n slang doodgebyt is. Treinramp 'geen menslike fout'
DIE oorlewendes van die treinramp is dit eens, die ongeluk wat tien van hul mede pendelaars se lewens op 7 Januarie geëis het, was nie as gevolg van 'n menslike fout nie. Familie ongelukkig met saak wat sloer
DIE Van Schoor-gesin in Steenkampstraat en die Hendrickse in Nicollstraat, Paarl, is verslae, nadat die klag van strafbare manslag vir vonnisoplegging teen Karel Coetzee (62) weer onlangs uitgestel is.
SKY HIGH. Benjamin Makhabane in the white shirt of Mbekweni Sundowns and Xolane Zenzwa of Cosmos, meet in mid-air during their big derby clash in the Castle Third Division match on Saturday. |
|
 |
DIERELIEFDE. Haar eie hond is dood, gepik deur 'n Kaapse kobra, en nou gee Annalise Heydenrych van Wellington al haar diereliefde aan haar oupa Attie se boerboel. Kerkman vermoor in stiltetyd
'n KERKMAN wat oudergewoonte stiltetyd onder 'n boom in Paarl-Oos gehou het, is Dinsdagoggend oor sy Bybel vermoor.
Pearl Valley ready to tee off
THE first round of golf will be played at Pearl Valley Golf Estate and Spa on the Wemmershoek Road between Paarl and Franschhoek in March. Nuwe Boland bloed
DAT Waylain September leef vir krieket is duidelik. Tydens die onderhoud is dit moeilik om sy aandag te behou en moet dié kranige speler telkens sy oë wegskeur van die wedstryd tussen sy span, Boland, en Griekwas wat deel uitmaak van die SA Platteland-toernooi. |
|