|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
A Leading International Company requires your proven track record combined with superb Interpersonal and communication skills for the following 5 available positions. JUNIOR ASSISTANT MANAGER We need people with a professional, teachable attitude for inhouse training. WE OFFER: • A structured package • Inclusive of basic salary • Profit share, car allowance • Medical and provident fund For an interview contact Mr Theron at tel: (021) 595-4166 |
||||||
|
ADMINISTRATIEWE OPERATEUR Ons benodig die dienste van 'n administratiewe operateur met goeie administratiewe vaardighede. Aansoekers met ondervinding in die Padvervoerbedryf sal voorkeur geniet. Salaris onderhandelbaar. Kontak M. Burmeister by (021) 864-1820 of 082-562-4521. |
||||||
|
Table Bay Spinners, a textile factory situated in the Wellington area, requires the services of a: FITTER & TURNER Requirements: *N3 Qualification *Trade Test pass *At least 3 years' relevant experience *Exposure to textile machinery will be an advantage Interested persons are to address a CV to the Human Resources Manager and fax to (021) 873-3513. |
||||||
|
Groendal Sekondêr (Franschhoek) Onderwyspos WKOD Kontrakaanstelling Posomskrywing: Kuns en Kultuur Gr. 8 & 9 Sluitingsdatum: 24/01/2003 om 11:00 Stuur CV na skool of kontak die Prinsipaal Faks nr: (021) 876-2262 Tel: (021) 876-2211 |
||||||
|
WKOD - TYDELIKE BETREKKINGS 1)Wiskunde - Gr. 8 - 10 2)Bedryfsekonomie & Ekonomie Gr. 8 - 11 Sluitingsdatum: Maandag, 27/01/2003 om 14:00 Rig aansoeke & CV aan: Die Prinsipaal Noorder-Paarl Hoër Tel: (021) 872-7016 Faks: (021) 871-1849 |
||||||
|
Simondium's Country Lodge Vakante pos: Kroegbestuurder Vereistes: 1.Vorige ondervinding 2.Verwysings 3.Geletterd wees. Afr. en Eng. vlot kan praat. Faks CV na (021) 874-1532. Aansoeke vir bogenoemde pos sluit: 27 Januarie |
||||||
|
Colors 'n Onderneming wat vrugte vir uitvoerdoeleindes bemark, benodig DATAVASLEGGERS Die uitvoerbedryf genereer konstante druk ten opsigte van akkurate datavaslegging. Die volgende kriteria is deurslaggewend tov hierdie Seisoenale/ Kontraktuele aanstellings: * vermoë om 'n konstante volume syferkundige werk akkuraat te prosesseer • bereidwilligheid om flexi-ure of halfdag te werk. Kandidate sal vertroud wees met Microsoft Excel. Ander sagteware is Windows-gebaseer. 'n Praktiese toets sal alle toepaslike vaardighede bevestig. Kandidate sal vertroud wees met Microsoft Excel. Ander sagteware is Windows-gebasseer. 'n Praktiese toets sal alle toepaslike vaardighede bevestig. Marianne Rousseau ontvang alle aansoeke by: Faks: (021) 930-9035; E-pos: mwnti@africa.com Tel: (021) 930-9031 Sluitingsdatum: Woensdag, 29 Januarie 2003 |
||||||
|
Genuine Connection Promotions (Pty) Ltd in Paarl requires: RECEPTIONIST and SWITCHBOARD OPERATOR Requirements: The ability to: *Operate switchboard with an excellent telephone manner *Typing skills *Assist with wages and clock system *Computer literate *Assist with general office duties when needed Closing date: 29 January 2003 Fax CV's to (021) 872-0313 |
||||||
|
M BESTER FIN KONSULTANT My kliënt benodig die dienste van: • INSTAND-HOUDING-ELEKTRISIëNS • KONSTRUKSIE-ELEKTRISIëNS • SEMI-GESKOOLDE WERKERS Rig aansoeke aan: Die Adverteerder, Posbus 6192 Paarl, 7646of stuur 'n verkorte CV aan: (021) 862-0103 Sluitingsdatum: 15 Februarie 2003 |
||||||
|
DRAKENSTEIN MUNICIPALITY Applications are herewith invited for the following positions in the Community Services Department (Saron) at Drakenstein Municipality, an employer that promotes affirmative action. Saron Library LIBRARIAN Qualification requirement: An appropriate 4 year B Degree or equivalent. Experience: • two years' previous experience in the management of a computerised library • experience of the PALS System will serve as a strong recommendation. Salary scale: R88 308 per annum. LIBRARY ASSISTANT Qualification requirement: Matric Experience: Previous experience within an environment will serve as a strong recommendation. Salary scale: R35 676 per annum. MESSENGER/CLEANER Qualification requirement: Std 6 no experience needed. Salary scale: R27 444 per annum. A service bonus equal to one month's salary is payable and the normal fringe benefits related to local authorities including a housing allowance scheme for home owners will be applicable subject to certain conditions. Appointment will be subject to the new Conditions of Service for Local Authorities which is curently negotiated at national level. The requirements of the Employment Equity Act will be considered for these positions, but will not be the only critetia applied. Note: Canvassing with Councillors or any member of the Appointment Committee is not permitted and will result in automatic disqualification. Fraudulent qualifications or documentation will immediately disqualify any applicant. Application forms and further particulars can be obtained from the Chief Personnel Officer, PO Box 12, Paarl 7622, telephone number (021) 807-4500 as well as the Housing Office, Saron. Closing date for applications: 31 January 2003 at 12:00. JJH CARSTENS, MUNICIPAL MANAGER |
||||||
|
Boland Distriksmunisipaliteit strewe na dinamiese en effektiewe dienslewering aan die gemeenskap binne die jurisdiksiegebied van die Distriksmunisipaliteit. As 'n Gelyke Indiensneming-werkgewer, beskik ons tans oor die onderstaande vakatures vir toepaslik gekwalifiseerde en ervare persone. Aanstelling geskied op 'n twaalfmaande-kontrakbasis. SENIOR INTERNE OUDITEUR Vereistes: 'n Toepaslike B-graad of gelykwaardig met toepaslike ervaring • rekenaargeletterdheid • die vermoë en vaardighede om die interne ouditfunksie op die hele spektrum van die Raad se aktiwiteite te fokus ten einde ouditdoelwitte optimaal te verwesenlik • die vermoë om selfstandig en onafhanklik te werk • 'n geldige kode EB (08)-rybewys • bereidwilligheid om na ander kantore van die Raad te reis vir dienslewering. Standplaas: Stellenbosch Salaris: R107 652 per jaar SENIOR TOESIGHOUER Vereistes: Ten minste 'n Junior Sertifikaat met 'n minimum van vyf jaar ervaring in 'n algemeen toesighoudende hoedanigheid ten opsigte van die algemene onderhoud van paaie • blootstelling aan personeelbestuur • goeie kommunikasievaardighede • 'n geldige kode EC-rybewys en Professionele Bestuurspermit • bereidwilligheid om bystanddiens te doen. Standplaas: Stellenbosch Salaris: R51 624 per jaar Diensaanvaarding: Sal onderling gereël word. Sluitingsdatum vir aansoeke: Vrydag 31 Januarie 2003 Byvoordele behels 'n pensioen-/aftreefonds, mediese hulpskema, groeplewensversekering, 'n 13de tjek en 'n behuisingstoelaag (onderhewig aan sekere voorwaardes). Besonderhede oor die omvattende reeks byvoordele en die posinhoude is op aanvraag beskikbaar. Die sluitingdatum vir aansoeke word beskou as die datum waarop voldoen moet word aan die minimumposvereistes. Die voorgeskrewe aansoekvorm waaarop aansoek gedoen moet word, is verkrygbaar by mej. K. Smit by (021) 887-2900. Aansoeke, vergesel van gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasiesertifikate en rybewyse, moet teruggestuur word aan die Munisipale Bestuurder, Boland Distriksmunisipaliteit, Posbus 100, Stellenbosch 7599. Neem asseblief ook kennis dat, indien geen terugvoer teen 14 Maart 2003 ontvang is nie, kandidate kan aanvaar dat hul aansoeke onsuksesvol was. Gunswerwing sal 'n kandidaat diskwalifiseer. |
||||||
|
Aansoeke word hiermee ingewag vir die volgende kontrak-aanstellings (± 2 jaar) in die Personeelafdeling, Departement Korporatiewe Dienste (Paarl) by Drakenstein Munisipaliteit. OPLEIDINGSBEAMPTE (Vaardigheid) Kwalifikasievereistes:• matriek plus 'n toepaslike tersiêre kwalifikasie • minstens 3 jaar opleidingsondervinding • ondervinding ten opsigte van ABET-opleiding is 'n definitiewe vereiste sowel as rekenaarvaardigheid met betrekking tot Corel WordPerfect (Windows 98). Salarisskaal: R8 125 per maand. OPLEIDINGSBEAMPTE (Bestuursontwikkeling) Kwalifikasievereistes: • matriek plus 'n toepaslike tersiêre opleidingskwalifikasie • minstens 3 jaar opleidingsondervinding • vorige bestuursopleidingsondervinding is 'n definitiewe vereiste sowel as rekenaarvaardigheid met betrekking tot Corel WordPerfect (Windows 98). Salarisskaal: R8 125 per maand. Die vereistes van die Wet op Gelyke Indiensneming sal vir hierdie poste oorweeg word, maar sal nie die enigste kriteria wees wat toegepas word nie. NB: Gunswerwing by Raadslede of enige lid van die Aanstellingskomitee sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer. Aansoekvorms en nadere besonderhede is vekrygbaar van die Waarnemende Personeelbeampte, Posbus 12, Paarl 7622, telefoonnommer (021) 807-4500. Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 Januarie 2003 om 12:00. JJH CARSTENS, MUNISIPALE BESTUURDER |
||||||
|
BEMARKINGSKONSULTANTE Rentmeester Versekeraars Beperk, 'n lewensversekeringsmaatskappy, het tans vakatures vir bemarkingskonsultante in die volgende area: PAARL faks: (021) 872-9928 BELLVILLE faks: (021) 946-1364 PRETORIA faks: (021) 321-1650 JOHANNESBURG faks: (011) 339-5687 Indien u aan die ondergemelde vereistes voldoen en in die pos belang stel, moet u asseblief 'n CV faks aan bogenoemde nommer: VEREISTES: -Graad 12 (matriek) -Geldige rybewys (kode B) en eie voertuig -Kliëntgeoriënteerd -Vorige verkope-ondervinding sal in u guns tel Volledige opleiding sal verskaf word, en daar is vestigingstoelae betaalbaar aan die suksesvolle kandidate. |
||||||
|
Administrasieklerk Klapmuts Sentra benodig die dienste van 'n verantwoordelike persoon met toepaslike ondervinding van algemene kantooradministrasie. Doen persoonlik aansoek. Bakker Klapmuts Sentra benodig die dienste van 'n verantwoordelike persoon met die nodige ondervinding. Doen persoonlik aansoek. Afgetrede persoon met kode 10 om deeltyds DRYWER te wees. (3 dae per week) Doen persoonlik aansoek. |
||||||
|
Leading Country House in Paarl/Wellington area is looking for enthusiastic, friendly and hardworking people to fill the following positions: WAITRONS Full-time. Shift work and weekends. Matric, bilingual - previous experience will count in your favour. BANQUETING WAITRONS Part-time. Earn extra money over weekends. Minimum Std 8, bilingual - previous experience will count in your favour. HOUSEKEEPING Full-time. Minimum Std 8, bilingual, shift work and weekends. SCULLERY Minimum Std 8, bilingual, shift work including weekends. PHONE (021) 873-2671 for interview appointment. |
||||||
|
ADMINISTRATOR Long Term Assignment Stellenbosch. My client requires the services of an experienced candidate for their Customs Division. Duties will encompass data capturing, answering calls, receipting income and general administrative duties. The ideal candidate must have the ability to communicate on all levels. If you have contactable references and are available immediately, then this position is for you! Own transport essential. Due to fulfillment of employment equity ratios, applications are invited from Black African candidates only. Contact Lisel Wolfaardt on (021) 413-4700. |
||||||
|
Rusthof Ouetehuis het vakatures vir 3 Assistent-verpleegsters * Geregistreerd wees by Raad op Verpleging * Salaris onderhandelbaar * Sluitingsdatum: 20 Januarie 2003 Aansoeke kan afgehaal word by Rusthof Ouetehuis, Bauhiniastraat 24, Nederburg, 7646. Tel: (021) 862-2238um! |
||||||
|
||||||