 |
 |
|
Munisipale skuld word 'n tameletjie
OM die munisipale begroting vir die nuwe boekjaar wat op 1 Julie begin op te stel, kos fyn beplanning, want die groot skuld van belastingbetalers bly 'n tameletjie. Aksie gevra teen rondloperdiere
'n VERGADERING gaan eersdaags gehou word met die eienaars van die vee wat al die ergernis veroorsaak met hul rondloperdiere by Vlakkeland op die Paarl/Wellington pad (R301). Betoging oor motoris nog vry is
TERWYL twee gesinne sukkel om sonder moeders die mas op te kom, is die Paarl-Oos gemeenskap woedend dat die man wat die motor bestuur het wat hulle doodgery het, deur die hof op waarskuwing vrygelaat is.
FOKUS. Donna Taylor van die Wellington Gimnastiekklub konsentreer hard op die ongelyke brug tydens 'n interklubkompetisie wat Saterdag in die Paarl gehou is. Sowat 130 gimnaste van Paarl, Somerset-Wes, Wellington en Worcester het aan die jaarlikse kom- petisie deelgeneem wat deur Stella's Gimnastiekklub aangebied word. |
|
 |
 |
|
Veediewe beveg
OPGESAAL. Perde, soos die vurige Whisky, word nou deur Marius Jacobs ingespan om te help in die stryd teen veediewe in Agter-Paarl. Foto: Malané Bosman
In die Agter-Paarl lyk dit deesdae soos 'n toneel uit die Wilde Weste, met plaaswagte wat te perd die weivelde van boere se beestroppe en skaapkuddes patrolleer teen veediewe. En hulle behaal sukses. Eekhoring-plaag se oorsaak gevind
DIE grys eekhorings waaroor Paarliete so kla, is deesdae meer lastig weens die afkap van die dennebome teen Paarlberg. So meen dr San Viljoen, plaaslike soöloog. Boschenmeer releases last phase of erven
THE final residential phase of erven has been released at Boschenmeer Golf and Country Estate in Paarl. Youngsters excel at canoe champs
THE Boland was well represented at the SA Championships held at Roodeplaat Dam in Pretoria last weekend. |
|