ppostgothic
Aida
safetop
uitlefstreep

Thursday 23 September 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 30 September  2004 at 17:30

Een, twee, drie...druk

OM geboorte te skenk is "so simpel soos een, twee, drie... druk", maar moet dié intree-vroedvrou net nie vra om die baba vas te hou nie.

wfront_wk39
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

We are the champions

THE Paarl Post practically swept the board at the Sanlam Community Awards banquet held in Johannesburg at the weekend.

Erfenis feestelik gevier

VAN die voorste en mooiste Friesperdhingste wat nog na Suid-Afrika ingevoer is, sal tydens die De Poort-Erfenisdagfees vir die eerste keer in die Boland ten toon gestel word.

FYNTJIES. Ma Pamela Johnson van Chicago en klein Hildene is baie dank aan "vroedvrou" Brian Johnson te danke, al is hy nou skrikkerig om aan die fyn bondeltjie te vat.


wback_wk39

Van Dyk van goud beroof

DIE Paarlse rolstoelatleet, Ernst van Dyk, is Dinsdag van 'n gewisse goue medalje beroof tydens die finaal van die 1500m by die Paralimpiese Spele in Athene.

Boland Krieket spog vroeg met goeie  vorm

DIE krieketseisoen het nog nie eers begin nie, maar die Boland Amateur krieketspan spog al klaar met 'n trofee in hul vertoonkas.

Dog jumper awarded with provincial colours

THE Boland Dog Training Club recently celebrated the provincial success of one of their youngest stars. Michelle Turner received full colours from La Rochelle Girls' High for her achievements with her dog, Zita, over the last few years.

VOLSPOED. Die rolstoelatleet, Ernst van Dyk, in aksie tydens die 1500m semi-finaal van die 2004 Paralimpiese Spele in Athene, Griekeland. Van Dyk het 'n silwer verower in die 1500m finaal.                                                     


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]