safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 23 October 2003

uitlefstreep

This site will be updated on 31 Octcber  2003 at 17:00

Mes-skok

DIE lieflingdogter van 'n Wellngtonner is die naweek soos 'n Bybelse lam keelaf gesny en moontlik geoffer om duiwels uit te dryf.


Skok oor aanval op munisipale hoof

'n GEVOEL van verslaentheid het vandees- week by die Drakenstein Munisipaliteit geheers nadat die politieke binnegevegte in die "Vaalgebou" tot in die openbare oog geruk is.


Paarliet vereer

OP aanbeveling van die Paarlse Afrikaanse Skakelforum het die direksie van die FAK onlangs tydens 'n prestige-aand wat in Pretoria gehou is, die nasionale FAK-Prestigeprys aan 'n Paarliet, Ritzema de la Bat, oorhandig.


wback_wk43

UITHAAL. Janos Plekker haal uit tydens Saterdag se Boland Fietsrykampioenskappe vir gestremdes. 

wfront_wk43

STOM. Eva Witbooi sit stom- geslaan op die skoongewaste linne van die bed waarop haar dogter se lykie neergelê is.


Boschenmeer bykans uitverkoop

DIE Boschenmeer Gholflandgoed in die Paarl verkoop tans baie vinnig.


Plekker kry lekker

DIE Paarliet, Janos Plekker, het Saterdag die SA-rekordhouer Stephan Herholdt twee keer agtereenvolgens geklop tydens die Boland Sportvereniging vir Liggaamlik Gestremdes se provinsiale fietsry- kampioenskappe.


Zoeloe gee Boland pak

DIE Boland krieketspan was die naweek in die Paarl aan die ontvangkant van 'n verwoestende Lance Klusener en het gevolglik hul seisoen met 'n tien-paaltjie-nederlaag teen Kwazulu-Natal begin.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za