safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 23 October 2003

uitlefstreep

This site will be updated on 31 Octcber  2003 at 17:00

Youth - Jeug


wsportFC

TOERUSTING. Die Wes-Kaapse Departement van Sport het Dinsdag sporttoerusting aan ses skole vir gestremdes oorhandig. Ligstraal Skool in die Paarl was een van die skole wat hoepels, balle, legkaarte en vlugbal-, basketbal en netbalpale en nette ontvang het. Patrick McKenzie (regs), Wes-Kaapse Minister van Sport en Ontspanning, en Rod Solomons (naasregs), hoof van die Wes-Kaapse Sportdepartement, het van die toerusting aan Adoons Daars en Melissa Abrahams van Ligstraal oorhandig. 


Wil jy 'n TV-ster wees?

[ Top ]


'n GROOT vermaaklikheidspan besoek Wellington  op Saterdag 29 November en Paarl op 4 Desember as deel van Nokia se Suid-Afrikaanse toer op soek na die onontdekte talent van die land.

Dit behels enigiets van kunstenaarskap, stories, die wysheid van die oudste burgers en die kreatiewe entrepreneur wat 'n unieke Suid-Afrikaanse handwerk skep.

Individue of groepe wat wil deelneem aan die Nokia Roadshow wat op 4 Desember op die Kraal-terrein in die Paarl plaasvind, moet Chrissie Brink kontak by 862-3690 (w) 862-2957 (w) of 072-344-2913 of admin@pjoubertps.wcape.school.za teen 23 Oktober vir die oudisies op 3 November.

Stalletjies vir leerders en kerk- of liefdadigheidsorganisasies is beskikbaar teen R15.

Mense wat as koördineerders op vrywillige basis vir sekere afdelings wil optree, word ook benodig.

Kontak Cecil Cupido by die HOP-kantoor, tel 862-2889, faks 862-2888 of e-pos drakensteinrdp @lando.co.za.

Vir algemene inligting, kontak Paarl Toerisme tel 872-4842 faks 872-9376 of paarl@cis.co.za.

* Talented youths must apply today for local auditions to star in the Nokia Road Show.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za