|
 |
|
|
 |
|
|
|
|
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
 |
|
|
|
Thursday 23 October 2003 |
|
|
|
 |
|
|
This site will be updated on 31 Octcber 2003 at 17:00 |
|
|
|
Vacancies |
|
|
|
|
|
BEMARKER
Dinamiese persoon gesoek om as bemarker op te tree. Kommunikasievaardighede belangrik. Kliënt-georiënteerde persoon. Buitengewone werksure. Eie vervoer noodsaaklik.
Basiese salaris & kommissie, petrol- & selfoontoelaag. Onmiddellike indiensneming.
Skakel Caren 073 330 9053 om onderhoud/CV te reël.
GEEN AANSOEKE NA VRYDAG, 12pm! |
|
|
|
|
STUDIO HERMANN requires the services of a qualified HAIRDRESSER Phone 872-2778 |
|
|
|
|
Ou Mutual Paarl is tans besig om hul verkoopsmag in die area uit te brei en verlang die dienste van 'n
Persoonlike Finansiële Adviseur
Sien jy elke uitdaging as 'n geleentheid? Elke probleem as 'n oplossing? Is jy gemotiveerd en vasbeslote om sukses te behaal? Indien wel, het jy die vernuf om 'n Ou Mutual Persoonlike Finansiële Adviseur te word!
Ons soek na mense wat van mense hou. Persone wat 'n aanleg het vir syfers, goed ingelig is, empatie het, en rekenaarvaardig is. Eie vervoer is noodsaaklik. Kandidate wat kan toon dat hulle professioneel genoeg is om met ons omvattende finansiële opleidingsprogram te begin.
Die suksesvolle kandidate sal opleiding en ondersteuning van hul bestuurders ontvang, asook 'n motortoelaag en ander fantastiese byvoordele benewens die vergoedingspakket.
Nou kan jy omblaai. Of jy kan jou CV aan ons stuur en die besonderhede hieronder gebruik om met ons in verbinding te tree.
Persoonlike Finansiële Adviseur: Maliney Ontong, Posbus 28, Paarl, 7622, Tel: 870-2400. Faks: 872-3311. |
|
|
|
|
KAAPSE TECHNIKON WELLINGTON-KAMPUS Jan van Riebeeckweg, Wellington
Die volgende vakature vir 'n deeltydse lektor bestaan by die Wellington-kampus.
LEKTOR
Natuur- en Skeikunde: B.Ed.2 - B.Ed.4; Afrikaanssprekende onderwysstudente.
Die kontrakbetrekking, ongeveer 9 uur per week is vanaf Januarie 2004 tot middel Oktober 2004 beskikbaar.
Sluitingsdatum: 7 November 2003
Stuur CV aan: Die Assistentdekaan: Onderwys Kaapse Technikon: Wellington-kampus Privaatsak X8, WELLINGTON, 7654
Navrae: Dr. J Anker Telefoon: 864-5200 |
|
|
|
|
HUGENOTE LAERSKOOL
Wellington
BEHEERLIGGAAMPOSTE
INTERMEDIêRE EN SENIOR FASE
POS 1:
Halwe pos vanaf Januarie 2004 Leerareas: Natuurwetenskap Gr 5, 6 LLC Engels Eerste Taal Gr 6
POS 2:
Voltydse pos vanaf Januarie 2004 Pos sluit buitemuurse aktiwiteite in.
Leerareas: TGK Afrikaans Gr 6, 7 Tegnologie Gr 5 Ondervinding in Uitkomsgebaseerde Onderwys. Rekenaarvaardigheid 'n aanbeveling. Verskaf volledige CV met referente:
Die Hoof, Hugenote Laerskool, Genl Hertzogrylaan, Wellington, 7655
Tel: (021) 873-1362 Faks: (021) 864-1995
E-pos: mwishuge@mweb.co.za
Sluitingsdatum: 31 Oktober 2003 |
|
|
|
|
HUGUENOT PRIMARY SCHOOL
Wellington
GOVERNING BODY POST
INTERMEDIATE AND
SENIOR PHASE
POST 1:
Half post as from Jan 2004 Learning areas: Natural Sciences Gr 5, 6 LLC Primary Language Gr 6
POST 2:
Full-time post as from Jan 2004 Post includes extra mural activities. Learning areas: TGK Gr 6 and 7 Technology Gr 5 Experience in Outcomes Based Education Computer competence a recommendation
Provide a complete CV with references to:
The Principal, Huguenot Primary School Genl Hertzog Avenue, Wellington, 7655 Tel: (021) 873-1362 • Fax: (021) 864-1995
E-mail: mwishuge@mweb.co.za Closing date: 31 October 2003 |
|
|
|
|
WORK FORCE GROUP
Due to the growth in our company we need a
Representative
for the Paarl area.
Good human skills and a general background of sales, but not essential.
Closing date: 30 October 2003
Fax CV to (021) 862-7453,
Att: Hennie Brand
E-mail to paarl@workforce.co.za |
|
|
|
|
COSTING CLERK
We require the services of a person who is fluent in Xhosa and English or Afrikaans and who has matric with maths or accountancy as subject. Related work experience will also be considered.
Salary R3 000 per month plus benefits.
Please fax CV to (021) 864-1205, or fill in application form at our premises at Louw Street, Wellington. |
|
|
|
|
KEARLEY'S TANSPORT
Prosesseringsklerk
Die Hoofkantoor van die Savers Lane winkelgroep in die Paarl het 'n vakature vir 'n Prosesseringsklerk.
Vereistes:
Rekenaarvaardig in Excel. Matriek. Vinning. Akkuraat met syfers. Ondervinding van Datavaslegging. Salaris onderhandelbaar.
Stuur verkorte CV aan: Die Personeelbestuurder Cape Basic Products (Pty) Ltd.
Faksnr: (021) 863-0038 • Telnr: (021) 863-0031 |
|
|
|
|
VERPLEEGDIENS-BESTUURDER
Boland
Bejaarde-tehuis in die Paarl is op soek na 'n Verpleegdiensbestuurder.
Formele kwalifikasie: 'n Verpleegsuster wat by die Raad geregistreer is, met ondervinding in Gediatrie en Psigiatrie.
Pligte behels: Belê van vergaderings en bywoning daarvan. Uitmaak van diensrooster en voer van onderhoude met personeel. Skryf van maandelikse-, 3-maandelikse- en kwartaallikse verslae asook die byhou van 'n inventaris. Bywoning en aanbieding van indiensopleiding en kontroleer die uitgee van medisyne en drogery-sregister.
Aansoek kan gefaks word aan Wedaad Jappie by (021) 872-0695 of e-pos aan ute@che.co.za. |
|
|
|
|
|
|