|
|
 |
Herrie oor straatjaery
'n HERRIE het hierdie week opnuut oor die straatjaers losgebars nadat 'n vrou gesterf en drie toeskouers beseer is terwyl daar op die N1 buite die Paarl resies gejaag is. Grape farmers fear more rain
THIS month might go down in history as the wettest January in the Paarl Valley in the last 75 years. Gevaarpad sonder tekens
MEER as 'n maand na die gru-ongeluk op die Wemmershoekpad, wat die lewe van sewe mense geëis het, is daar steeds geen verkeersteken wat motoriste van die verraderlike draai waarsku nie. Beste wingerdblok bekroon
TROTS. Louwtjie du Plessis, sy pa Niel en plaasbestuurder Lukas Swart is baie trots op die puik wingerd op die plaas Uitkyk, Wellington. Foto: Susna du Toit
DIE wingerdblok-kompetisie vir wyndruiwe in die Paarl-distrik is vanjaar gewen deur Niel en Louw du Plessis van Elni Kwekery op die plaas Uitkyk, Wellington, met 'n blok Cabernet Sauvignon. |
|
 |
READY TO ROLL. Bright-eyed and eager (from left) Jessica van Belkum, Tayla Maart and Janien du Plessis left their baby teeth at home yesterday and carried their big bags into the Grade 1 class of Paarl Girls' High. Last year the school had a 100% matric pass rate, including nine matrics with A aggregates (12% of the class). Pic: Malané Bosman Paddler downs the Dusi
A YOUNG local canoeist strutted his stuff at the recent Dusi River Canoe Marathon which took place over three days between Pietermaritzburg and Durban. Studente skop af
EERSTEJAARS van Boland Kollege se Paarl kampus het die begin van hul studentejare met 'n opwindende week propvol aktiwiteite afgeskop. Sy daaglikse brood en bad
VIR 'n polisieman is die negejarige Christo Louw van Klapmuts g'n bang nie. |
|