|
Oplaas 'n wen
NA 'n droogte van 12 jaar het Young Peoples Rugbyklub Vrydagaand weer gejuig toe hulle hul 14de jaarlikse Rea-Konstruksie/Young Peoples sewestoernooi gewen het.
Beseringspook pla Kavaliers
DIE Boland Kavaliers het twee nederlae gelei in hul opwarmingswedstryde, maar die span se voorbereiding vir die Curriebeker-kompetisie is goed op dreef.
Roses storm oor Saldanhabaai
DIE manne van Saldanhabaai ken seker rowwe waters, maar niks kon hul voorberei op Roses United wat Saterdag soos 'n verwoestende golf oor hulle gespoel het nie. |