|
so lekker, net celebrities waar jy kyk. Eintlik wil ek net weer teruggaan."
Jenna is nou 'n hele paar langbeen treë nader aan haar doelwit - internasionale loopplankmodel.
Sy is baie opgewonde oor die kontrak wat die klerefirma Truworths haar aangebied het en sal binnekort in die nuutste uitrustings pryk in tydskrifte en op plakkate.
Maar vandag is sy eers weer terug in haar skooluniform en met haar voete in haar skoolskoene - plat op die Paarl se aarde.
* Teen model Jenna Pietersen did not win the Miss SA Supermodel contest, but had a ball anyway |