 |
 |
|
Kind sterf na skoot op ma
'n DOGTERTJIE het die naweek in Groenheuwel gesterf toe die koeël wat deur haar ma se skouer getrek het, in haar bors vasgeslaan het.
Hostage freed in police rescue
IN a daring rescue, heavily armed police freed a young man suspected of assault and held captive by Mbekweni residents, from a house in the township on Monday.
Boland bowler capped
AN injury has paved the way for the inclusion of Boland cricketer Vince Pennazza in the SA u.19 team.
KOM HIER. Brendon April, vleuel van die Boland o.20 span word vasgevat deur 'n Luiperds-verdediger tydens hul wedstryd Vrydag op Wellington. Die Bolandse juniors het hul seison op 'n laagtepunt afgeskop nadat hulle 24-22 verloor het. Foto: Leon Steenkamp |
|
 |
 |
|
STEADY. His head and hands bandaged after an attack, Elvis Vuthela of Mbekweni attempts to pacify the crowd calling for the immediate punishment of the alleged assailant. Police later stormed the house to free the trussed-up hostage. Pic: Malané Bosman
Ma gebroke oor seun se aanranding
"MY seun sou nooit aan enigiemand slaan nie. Waarom sou hy nou ewe skielik in die afgelope ses maande in 'n aggressiewe persoon ontaard?"
'Geen werk' in Alaska
DIE Amerikaanse ambassade in Kaapstad waarsku dat mense nie mislei moet word deur die beloftes van werk in Alaska en die VSA nie.
Oud-sersant slaan toe
EENKEER 'n polisieman, altyd 'n polisieman. Dit het die inbrekers wat die naweek John Cooke van Noorder-Paarl se kluis weggedra het, geleer. |
|