 |
Stoomroller
DIE Drakenstein stadsraadslede wat Dinsdag gaan vergader om nuwe ampsdraers te kies, gaan op heel verskillende stoele plaasneem as voorheen, met die ANC nou stewig in die saal. Aanvalle op fietsryers
VIER skoolseuns is Maandagmiddag in Noorder-Paarl met pangas aangehou en van hul fietse beroof. 'Stand up against crime'
ONE of the biggest problems we are faced with as government in trying to break-up crime syndicates is the unwillingness by communities to get involved, says Leonard Ramatlakane, Western Cape Minister of Community Safety.
SNELTREIN. Janos Plekker, 'n serebraalgestremde fietsryer van die Paarl, het Saterdag tydens die Telkom Fietsrykampioenskap vir Gestremdes in die Paarl, die baan oorheers. Plekker (foto) het in die 3000m individuele agtervolging (4:29,82), 1000m individuele tydtoets (1:24,33) en in die 200m (13,94) vinniger tye afgelê as die SA rekordhouer in dié drie items, Stephan Herholdt. |
|
 |
KAPOKHENNE. Soos wafferse kapokhoenders het ondersteuners van die NNP en DA verlede week mekaar uitgedaag voor die DA se strategie-vergadering in die Huguenot gemeenskapsaal, Paarl. Foto: Susan Botha Tiener voor oor moord op boer
OP 'n byl wat verlede jaar voor 'n arbeiderhuis op 'n Wellingtonse plaas gevind is, is 'n enkele haar van die vermoorde boer gevind. Kommer oor Bainskloof
Terwyl Natuurbewaring 'n ontwikkeling van tot R20 000 vir Tweede Tol beplan, is die Vriende van Bainskloof besorg oor die totale agteruitgang van die natuur en die pas. Talentvolle basketbalster kry speelkans in Amerika
HAAR buitengewone talent op die basketbalbaan het vir Jermaine Kermis 'n groot deur oopgemaak, met 'n paadjie wat al die pad na Amerika lei. Kermis sal eersdaags na Hudson, 'n buurstad van Cleveland in Ohio, vertrek waar sy moontlik die res van haar skoolloopbaan aan die Western Academy sal voltooi. |
|