safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 24 October 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 31 October 2002 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Youth - Jeug


wexam24KONSENTRASIE. Matrikulante het gister die Ekonomie vraestel geskryf. Isgaak Gaidien van Klein Nederburg Sekondêr was een van die vele wat breinkrag ingespan het om die Hoërgraad vraestel te beantwoord.


Wiskunde-hulp vir matrikulante

[ Top ]


'n WISKUNDE werkswinkel vir matrieks word gedurende die volgende twee weke deur die Mathcardsentrum by Hoërskool Gimnasium aangebied.

Dit vind plaas van Dinsdag 29 Oktober tot Donderdag 7 November. Dit is die laaste hulp wat matrieks kan kry met die oog op voorbereiding vir die finale Wiskunde-eksamens.

'n Volledige program met alle besonderhede en inskrywingsvorm is beskikbaar by Hoërskool Gimnasium, Mauritz Uys Uitrusters, Waltons en Wynland Apteek.

Soortgelyke werkswinkels is die afgelope jare met groot vrug aangebied. Enige matriekleerder wat die vasgestelde program met sy/haar studieprogram kan koördineer is welkom om in te skryf.

Die sluitingsdatum vir inskrywings is Saterdag om 20:00.

Vir verdere inligting skakel 872-0307 of 082-8543-611. Volledige besonderhede sal op aanvraag gefaks word.


[ List of Schools / Skolelys ]


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za