ppostgothic
safetop Aida
uitlefstreep

Thursday 25 March 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 1 April  2004 at 17:30

wfront_wk13

Honde-aanval

VRYDAGAAND het Maureen Vanneel gelukkig, met 'n pragtige vel en netjiese klere, in Chicago na haar ouerhuis gestap. Sy het nie geweet dat sy binne minute by die dood sou omdraai nie.

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Maats verdrink

TERWYL die huismense nie tuis was nie, het ongenooide inbrekers hul oud-model Mercedes in 'n motorhuis in Courtrai getrek, en op hul gemak waardevolle items ingelaai.

Swede gee Boland hand

'n AFVAARDIGING vanaf die Kalmar Streeksraad in die suide van Swede het onlangs die Boland besoek om bande te versterk tussen Kalmar en die Boland Distriksmunisipaliteit en om 'n samewerkings- ooreenkoms aan te gaan.

GEBYT. Erge bytwonde oral oor Maureen Vanneel se lyf word behandel in die Paarl Hospitaal.


Naelskou voor wenstreep

'n GROEP van 516 atlete het verlede Woensdag in ideale weersomstandighede voor die Paarl Stadsaal aangetree vir die jaarlikse 10km Aandwedloop.

Bergrivier maak skoonskip

ALBEI die krieketspanne van Bergrivier Krieketklub is Saterdag as die wenners gekroon in onderskeidelik die Premier- en tweede ligas.

Van der Walt aan die brand

DIT sal nie te verregaande wees om nader te stap en te kyk of die gras swart geskroei is, as Dawie van der Walt by die gholfbaan afslaan nie - want die man is aan die brand.


wback_wk13

JUST IN TIME. Castor Soul of Mr Price Celtics grabs a split-second victory with Nkosana Mponeng of Wellington hot on his heels in the Drakenstein 10km Evening Race that was held last Wednesday. Soul won in 30:10 with Mponeng clocking the same time.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]