ppostgothic
safetop Aida
uitlefstreep

Thursday 25 March 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 1 April  2004 at 17:30

Lifestyle - Leefstyl

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

In need of a hug

[ Top ]

Susan Botha


"PLEASE help me to keep them. I love them so much," was the desperate plea of Peter (*not his real name) to the committee running the Aids orphan programme at Ikhwezi in Paarl, to help him keep his family together.

In September, this shy, well-mannered, young man aged 20 walked to the Ikhwezi Community Centre to tell his tale of woe to Shahida Hendricks.

His mother recently died of Aids after being ill for three years.

Peter, then a grade 9 pupil at Desmond Tutu Secondary, was left with a brother and sister to look after. His father left

wyouthFC

REFLECTION. A lonely figure, Peter stands for a moment in the door at Ikhwezi before taking up his burden again.

them several years ago and is somewhere in the Eastern Cape.

His brother is 17, but only in Grade 4. It has since been established that he has a hearing problem and he is in treatment at the moment.

Peter's eyes become misty when he talks about his sister, who is 13 years and in grade 6.

"She is a beautiful kid, always trying her best."

The committee immediately decided to put the young family head and his ready-made family on the programme, but clearly a food parcel once a month and school fees would not be sufficient.

"According to the Welfare Department, he is too young to be his brother and sister's legal guardian," explains Shahida of the problems they were faced with.

Eventually the committee, with the help of a desperate Peter got hold of an older cousin that agreed to come and stay with the young family.

Safe for the moment, he can now concentrate on his school work again.

"I want to do my matric," he says with a shy smile.

And then?

"I just love computers..." he dreams.

Food security they now have, and a roof over their heads is also not a problem - but this family of orphans will need a lot of care and attention to ensure a fair future for them all.

Clearly bright, but with a significant educational handicap because of the emotional and social upheaval he has had to cope with during the past few years, Peter will need money and attention to achieve his dreams.

Depending on the findings of the doctors, his brother may need expensive treatment, and as for his sister, she is clearly another bright student with aspirations of her own.

But what Peter needs most of all at the moment, is a hug and the assurance that there are people that really care for him and his siblings.

* The Ikhwezi Aids Programme started in December 2001, caring for five families. At the moment there are 46 families on the programme and as many on the waiting list.

For enquiries, phone Shahieda at 868-1707


Taal laat 'n mens tuis voel

[ Top ]


"'n VOETSPOOR vir Afrikaans", die strategiese gesprek wat die FAK (Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge) onlangs in Pretoria gehou het, het onder die loep gekom by die jaarvergadering van die Paarlse Afrikaanse Skakelforum.

Ritzema de la Bat, ontvanger van die FAK se Prestige-toekenning, het prof Danie Goosen se lesing by die Pretoria-gesprek, behandel.

Hy het 'n paar kerngedagtes van prof Goosen se lesing uitgelig.

"As 'n mens probeer peil wat vandag in ons mense se gemoed aangaan, kan dit teruggevoer word na één onweerstaanbare, byna blindelingse emosie en dit is die wens, na aanleiding van wat Uys Krige gesê het, om 'tuis te kom'.

"Miskien meer as enigiets anders wil ons tuiskom in ons wêreld, wil ons tuis wees in ons land, wil ons tuis voel op ons kontinent."

Hy wys daarop dat die bekende internasionale sakeman, Johann Rupert, onlangs verklaar het dat Afrikaners nie meer welkom voel in hul land nie.

"Een van die dinge wat ons weer sal laat tuis voel, is die onbelemmerde gebruik van ons taal. Die taal self word dikwels as 'n huis voorgestel waarbinne ons kan tuiskom en bied sodoende 'n veilige vesting."

Hy sê om te beweer dat Afrikaans so lank sal lewe as wat dit gepraat word, is slegs gedeeltelik waar. Net die praat alleen help nog nie.

"Afrikaans sal lewe solank as wat sy deur lyflike instellings soos skole, kerke, universiteite, howe, kroeë en restaurante gebied

word waarbinne sy gepraat kan word."

Ten slotte spreek Goosen die wens uit dat instellings moet "oopmaak", want wanneer tale en hul instellings lewe en nuwe dinge oopbreek, trek dit mense op magnetiese wyse na hulle toe.

Dr Carel Stander, van die Skakelforum, doen verslag oor die referaat deur Roland Henwood, lektor in Politieke Wetenskap aan die Universiteit van Pretoria oor "Die Dravermoë van die Afrikaanse Gemeenskap.

Henwood se referaat meld dat daar tans 'n ondersoek is om te bepaal wat die konsep dravermoë beteken, onder meer sosio-ekonomies, maar ook fisies in die vorm van vrye tydsbesteding deur lede en die behoeftes van lede-organisasies.

Henwood is van mening dat een van die oplossings lê in gesindhede: "Dit beteken dat ek nie kan aanvaar ek is 'n slagoffer as ek nie werklik een is nie." 

Elaine Joubert, ook van die Skakelforum, behandel die verslag van prof Hugh Davies oor die stand van die onderwys.

Hierin word kommer uitgespreek oor die beoogde Wysigingswet op die Kinderwet, wat verreikende gevolge vir onderwysers en ouers inhou.

Die rol van Plaaslike Skakelforums wat deur Christi Herholdt van die Pietersburg forum voorgedra is, word deur Elsa Olivier behandel.

Herholdt het gesê, "Ons het besef genoeg is genoeg - ons moet oor kultuurgrense heen hande vat en verby politiek- en kerkgrense kyk."

Dit het gelei tot die samewerking tussen 32 plaaslike organisasies op Pietersburg.

Uit Stander se voorsittersverslag word melding gemaak van die Skakelforum se versoek aan die  munisipaliteit vir 'n amptelike taalbeleid, wat onlangs aanvaar en bekend gestel is.

Daar is erkenning verleen aan ds Jaco Thom, André Bester en Ritzema de la Bat vir hul bydrae tot die godsdiens-, jeuglektuur en kultuurerfenisse. Die Forum het ook die Vriende van Afrikaans gehelp met 'n aansoek om geldelike hulp aan die Wes-Kaapse Kultuurkommissie vir die be-oogde Jeugkoorprojek wat vir die Paarl beplan word.

Daar is voorts besluit om 'n kultuuralmanak vir die Paarl te skep, waarmee Eunice Kotzé behulpsaam sal wees.


Big hobbies fair

[ Top ]


A BIG hobbies, arts and crafts fair will be held in the Paarl town hall tomorrow and Saturday under the auspices of the Rotary Club of Drakenstein.

Exhibitors will include Johann Pretorious, who will be demonstrating his hobby of wood carving at the fair.

The income will be used to fund Rotary's TB Project, Food Garden Project, Wheelchair Project and Operation Hunger Project.

There are still a few stands available for exhibitors. Preference will be given to applicants that will give animated demonstrations of their skills.

Information can be obtained from Impie de Jager 872-3010 or Aubrey Wilkinson 082-893-1714.


Sentrum soek kontrakwerk

[ Top ]


WIL u oorhoofse koste verminder en produksie verhoog?  Die oplossing is kontrakwerk.

Die Drakenstein Sentrum vir Persone met Gestremdhede kan vir u die tydrowende, arbeidsintensiewe werk verrig. Dit sal u arbeidsmag groter ruimte bied om geskoolde werk te verrig.

Die kosteberekening is mededingend, maar billik en bied aan besighede die geleentheid om hul sosiale verantwoordelikheid teenoor persone met gestremdhede na te kom.

Hulle spesialiseer in die volgende: knip, plak, patrone aftrek, sorteer, toedraai, sakkies skei, sakkies sorteer, sakkies op grommits verpak, vul van koeverte, plak van naamplakkers, sorteer van hangers, toedraai van deo blocks, aanmekaarsit van oorpluisies, maak van naamplate, afwas/skoonmaak van produkte, verpakking van spykers/skroewers, komponente aanmekaar sit/uitmekaar haal, vou dosies, maak knope in tou, ontklitsing van staal, krale ryg, gate in pype boor, stoppers maak, elemente boor en afhaal van etikette.

Navrae by mev A O'Callaghan by 863-0446/7.


Christusfees

[ Top ]


DIE vierde Christusfees op Wellington vind vanjaar op 30 Maart en weer van 8 tot 11 April plaas.

Die fees begin Donderdag 30 Maart met 'n menseketting om 08:00 deur die skole.

Die aand om 19:30 is daar 'n fakkelloop in Victoriapark, gevolg deur 'n jeugdiens in die NG Moederkerk, om 20:00.

Die feesprogram word op Donderdag 8 April hervat met 'n nagmaaldiens om 19:00 in die NG Moederkerk.

Terselfdertyd is daar 'n deurnagwaak- en voetewasseremonie by St Albans en St Monicas, terwyl VGK Bergrivier 'n halfnag van gebed het en NG Wellington-Oos 'n Pasgamaal.

Vrydag 9 April is daar eredienste in verskeie kerke en die aand om 19:30 'n passiespel in Victoriapark.

Saterdag 10 April word daar voedselpakkies aan minderbevoorregtes uitgedeel en om 11:00 is daar 'n liefdesmaal in Victoriapark.

Die Sondag begin met 'n opstandingsbiduur om 06:30 in die begraafplaas, gevolg deur Paasdienste in verskeie kerke.

Om 17:00 is daar lofprysing en sang op Boland stadion, gevolg deur 'n gospel show en die Radio Kansel Feesdiens met prof Hannes Adonis.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]