|
KLEIN NEDERBURG SEKONDêR
WKOD kontrakposte
1 April 2004 - 30 Junie 2004 (Verlenging moontlik)
1. Wiskunde HG en SG - Graad 10 - 12 Bewese rekord van graad 12-uitslae belangrik
2. Engels Tweede Taal HG - Graad 11 en 12 Bewese rekord van graad 12-uitslae belangrik 3. Tegniese Tekene - Graad 12 Kuns en Kultuur Tegnologie Ervaring in UGO 'n voorvereiste
4. Kuns en Kultuur Ervaring in UGO 'n voorvereiste Meld: - Toepaslike ervaring in dié leerareas, ander leerareas aangebied en buite-kurrikulêre betrokkenheid
- Kennis in UGO
Stuur kort CV en aansoekbrief aan
Die Skoolhoof Klein Nederburg Sekondêr, Newmanstraat, Paarl, 7646 Of faks (021) 862-7272
Sluitingsdatum: Maandag 29 Maart 2004 |