safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 25 April 2002

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

This site will be updated on: 2 May 2002 at 17:00

Vang Kaasfees-gees

wbok18
BOK-BOK STAAN STYF. Haar naam is Edelweiss (of C13 op die plaas se boeke), en sy is die kampioen Switserse Saanen melkbok van die Foxenburg Landgoed buite Wellington. Marianne Hemmes en haar kaasmaker, Willem Franse (saam met C13) werk oortyd om gereed te wees vir die SA Kaasfees dié naweek. Foto: Malané Bosman

Kaasliefhebbers kan hul feesvere en smaakkliere regkry vir lekker kuier by die SA Kaasfees wat van môre tot Sondag op die historiese plaas Bien Donné naby die Paarl aangebied word.


Woede oor diere wat losloop langs pad

'n ONTSTOKE inwoner van Wellington het begin met 'n petisie vir optrede teen die rondloperdiere by Vlakkeland op die Paarl/Wellington pad (R301).


Nedcor en BoE vorm saam 'n reus

IN die onstabiele finansiële sektor in Suid-Afrika is kleiner banke se dae getel en daar is heelwat verligting dat die benarde situasie van BoE nou beëindig is deur die oornamebod deur Nedcor. Die nuwe bank sal die grootste in die land wees.

Murder

A LANDSCAPER was murdered and his elderly friend left for dead on a farm in Agter-Paarl on Sunday night.


Plaaswerker kry borg na moord

DIE plaaswerker wat daarvan aangekla is dat hy in Januarie verlede jaar 'n wingerdboer van Wellington in sy plaashuis vermoor het, sal vry wees sodra hy borgtog van R1 500 betaal.


Blockade of municipal offices

THE Drakenstein Municipality has requested the police to remove or arrest the protesters that have been blockading the municipal office in Mbekweni since last week.


Bombela Myl kan groei
wline18
WENNER. Esau Farao van Mr Price Maties het Maandagaand die Bombela Myl in 'n tyd van 4:01,22 gewen.

DIE derde Bombela Straatmyl wat Maandag tussen Paarl en Wellington gehou is, het die potensiaal om in 'n groot sportgebeurtenis te verander.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za