safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 25 April 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 2 May 2002 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Arts - Kunste


Singer had a shot at Pop Idols

[ Top ]


widol18LIFE is not life without trying. A wonderful sentiment, especially coming from a lovely sixteen-year-old.

Lucinda Bartman arrived back from Johannesburg recently, not a bit discouraged after meeting up with the judges of the TV programme Pop Idols.

She ended her stint among the first hundred hopefuls, but did not make it all the way to the top 50.

DREAMS. Lucinda Bartman wants to follow a career in the performing arts.

"I entered without thinking where it would end, but I'm very glad I did it. When you live a dream, it can come true

and I will definitely enter again."

And what did she think of the critical judges?

"They're good, but you must realise they were looking for a certain look and sound."

Lucinda, at 16 one of the youngest competitors, said it was a very enriching experience overall: "None of the contestants were arrogant and the general feeling was one of 'You're as good as anyone here'."

"It was an unbelievable experience, but I know I can do better," says the vibrant redhead with the husky alto voice.

Lucinda is in Grade 11 at Paarl Gymnasium, but when she gets on to the stage you quickly become enraptured by the flexible, mature artist - obviously one with a great future.


Fagot-meester op La Motte

[ Top ]


OOR die hele wêreld heen word George Zukerman "die Pablo Casals van die fagot" genoem. Hy word daarvoor geroem dat hy man-alleen die fagot vanaf die orkes se agterbanke verhef het tot 'n solo-instrument.

Saterdag om 19:00 tree hierdie buitengewone musikus op in die ou wynkelder op La Motte Wynlandgoed in Franschhoek. Hy word begelei deur die pianis Virginia Fortesque.

Hierdie internasionaal-bekende Kanadees hou die rekord van 36 Europese toere en het toere asook opnames in meeste van die groot musieksentra op sy kerfstok.

Sy virtuositeit op die fagot is legendaries en met sy besondere humor en charismatiese persoonlikheid, styg sy konserte bo alle konvensie uit, tot die vreugde van beide sy kritici en sy gehore.

Sy uitvoering op La Motte sluit verskeie transkripsies vir fagot en klavier in, sowel as oorspronklike werke vir hierdie kombinasie.

Op die program is Portuguesa, 'n fantasie deur Henri Busser op Portugese melodieë, en die Sonate opus 168 deur Camille Saint-Saëns.

Hierdie uitvoering word gevolg deur 'n ligte aandete waartydens die konsertgangers die kunstenaars kan ontmoet. Kaartjies beskikbaar by Angela, 876-3119.


Harvest ball in cellar

[ Top ]


KWV International and the new KWV Wine Emporium will host South Africa's first ever Harvest Ball or "Bal des Vendanges" in KWV's famous Cathedral Cellar on Saturday 4 May.

The ball will be held annually to celebrate the end of the harvest, in the same way that similar harvest balls are held in Europe.

This is a formal black-tie event, featuring the Cape Philharmonic Orchestra, with singer accompliment, a delicious three-course dinner, a sparkling wine reception and dancing until midnight from 19:00.

Three talented chefs (Erna van Deventer, Abe Conradie of Pontac and Marc Friederich of Il Casale at Ashanti Vineyards) have combined their talents to create a truly outstanding menu of mouthwatering dishes and rich desserts.

The KWV Cathedral Cellar is one of the most beautiful cellars in the world and this ball is an opportunity for the public to enjoy its beauty and elegance.

For enquiries, contact Maya Friederich on 807-3007 or friederm@kwv.co.za.


Room van jong pianiste hier

[ Top ]


DIE tiende Nasionale Hennie Joubert Klavierkompetisie word volgende naweek deur die Kaapse Technikon (Wellington kampus) in samewerking met die Wellingtonse Musiekvereniging op Wellington aangebied.

Volgens die organiseerder, André Serfontein, is dié prestige-kompetisie waaraan die room van die land se jong pianiste deelneem, veral belangrik omdat dit jong pianiste voorberei om aan die Nasionale Klavierkompetisie en die daaropvolgende Internasionale Klavierkompetisie in Pretoria deel te neem.

Die halfeindronde vind Woensdag op die Wellington-Kampus van die Kaapse Technikon plaas en die gala-aand op Vrydag 3 Mei in die Endlersaal op Stellenbosch.

Tydens die halfeindronde speel finaliste ook 'n opdragwerk van 'n jong Suid-Afrikaanse komponis. Vanjaar se komposisie is deur die Pretorianer Niel van der Watt.

Die finaliste word tydens die gala-aand deur die Kaapse Filharmoniese Orkes, gedirigeer deur die Skotse dirigent George Michie, begelei.

Vanjaar se semi-finaliste is Nadine Holemans (Centurion), Sylvia Jen (Faerie Glen), Nico Lourens (Naboomspruit), Esthea Kruger (Stellenbosch), Ben Schoeman (Pretoria), Annemie Stimie (Centurion), Isabelle van Rensburg (Klerksdorp) en Bruce Williams (Pinetown).

Die pryse vir die kompetisie word deur die Rupert Musiekstigting van Stellenbosch, Remgro, en die nuutgestigte MCCOSA (Music Communication Centre of Southern Africa) geborg. Talle kleiner donateurs ondersteun die kompetisie.

Vanjaar se beoordelaars is André Serfontein (Kaapse Technikon: voorsitter), John Roos (Unisa), prof James May (Universiteit van Kaapstad), Marie Gaerdes (Pretoria), Juliana de Villiers (Stellenbosch), Bennie van Eeden (Universiteit van Stellenbosch) en Johan de Klerk (Wellingtonse Musiekvereniging).

Die publiek kan alle rondes bywoon. Kaartjies vir die gala-aand  is by Computicket beskikbaar van Maandag.

Vir meer besonderhede besoek die kompetisie-webwerf by www.ctech.ac.za/conf/piano of kontak André Serfontein by 873-1131 x228.

* The Hennie Joubert Piano Competition starts in Wellington on Wednesday evening.


Musiekkonsert Sondag in die Goodnow

[ Top ]


DIE An die Musik-ensemble van Stellenbosch lewer Sondagaand om 20:15 'n uitvoering van hoofsaaklik werke van Johannes Brahms in die Goodnowsaal, Wellington, as deel van die konsertreeks van die Wellingtonse Musiekvereniging.

Benewens die Lieslierwaltzer Op 52, is daar solo-liedere van Brahms, liedere van Spaanse komponiste en enkele duette uit operas en operettes op die program.

Die ensemble bestaan uit die vermaarde Suid-Afrikaanse sopraan Nellie du Toit, mezzo-sopraan Suzanne Erasmus, tenoor André Serfontein en Bernhard de Clerk (bariton). Hulle word as klavierduet begelei deur Bennie van Eeden en Ian Smith. 

Hierdie ensemble, wat bestaan uit lede van die Musiekklub, An die Musik, is in 2001 gestig om deel te neem aan 'n huldigingsprogram vir die Suid Afrikaanse pianiste Laura Searle wat verlede jaar oorlede is. So gewild was hierdie ensemble-optrede, dat hulle nou oral in aanvraag is. 

Kaartjies en programme vir Sondag is by die deur beskikbaar en kos R25 elk (wat ook 'n glasie wyn. Studente en skoliere kan dit gratis bywoon.

 * An ensemble of well-known singers will perform in the Goodnow Hall on Sunday evening.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za