 |
 |
|
'Robocop' loop rower kaf
'n ROWER wat gedink het 'n fyn vroutjie is 'n maklike prooi in Noorder-Paarl, het hom Vrydag lelik vasgeloop. Raadslede slaap sleg
"ONS is Nasionaal en ons sal Nasionaal bly!" het Drakenstein raadslid Bokkie Claasen (DA) haarself verlede week dubbelsinnig uitgespreek oor die hele oorloop-debakel. Bankbedrieër kry opdraande
MET sy netjiese baadjie al wapperende het Bertie Koortzen van die Paarl Vrydag soos 'n wafferse "superman" in groen agter 'n bankrower aangevlieg. Blitsende Boland
VLAKHAAS. Lean van Dyk, heelagter van die Boland Kavaliers, trek sy ore plat en nael vir die doellyn in Saterdag se wedstryd teen Griekwas. Foto: Leon Steenkamp
AS die Boland Kavaliers die res van sy Curriebeker-wedstryde speel soos hy Saterdag in die eerste helfte teen Griekwas gespeel het, voorspel dit goeie dinge vir die span van Wellington. |
|
 |
 |
|
Koeëls fluit
VASGEVAT. Een van die roofbende wat Maandag derduisende rande van 'n sekuriteitsvoertuig in die Paarl gebuit het, word langs die N1 aangekeer.
TIEN rowers uit die Skiereiland,tot die tande toe gewapen, het Maandag 'n spoor van geweld in en om die Paarl gelaat. Trektou breek, man sterf
'n ONKLAAR motor wat van 'n sleeptou losgeruk het, het Sondagmiddag op die Ou Paarlpad die dood van 'n motorbestuurder gekos toe drie motors in mekaar vasgejaag het. Ondersoek na N1 tolpad
DIE Boland Distriksmunisipaliteit gaan ondersoek instel na al die aspekte rondom die beoogde tolpaaie op die N1 en N2. Ribbetjies en rugbytruie
HY was 'n tjokkertjie toe sy ouers uit die destydse Noord-Rhodesië (vandag Zambië) getrek het en hy sy waardevolste besitting, 'n rugbyspanfoto van sy pa, verloor het. |
|