safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday: 25 September 2003

uitlefstreep

This site will be updated on: 3 Oktober  2003 at 17:00

'Dis reg so'

 "AL kan ek nie my seuntjie terugkry nie, boet Francois nou minstens vir sy dade. Hy verdien om lewenslank in die tronk te sit."


Cool hands grab robbers
in a jiffy

THE cool head of a Franschhoek farm manager ensured that he survived an armed robbery unscathed and had two of the culprits behind bars within an hour.


Lag saam met die volk

DIE beste manier om jou taal te beskerm, inderdaad, is om te sorg dat almal dit saam kan geniet en dit is presies wat die Paarlse Teaterklub met groot welslae behaal in hul nuutste aanbieding, Die Waterwyser.


wback_wk39

ALWEER. Die breekslae wat die WP-senter, Jean de Villiers, die afgelope tyd so gevaarlik gemaak het, sal nie tydens die WB-toernooi gesien word nie. Skaars 'n week nadat De Villiers in die WB-span opgeneem is, het 'n skouerbesering hom op die krukkelys gesit.    

wfront_wk39

VERBY. Zelda April (links) en haar ma Rachel is verlig die hofsaak is verby.

Paarlite shines with herb farm

PAARLITE Leslie McGregor was recently adjudged the Western Cape's top female agricultural producer for national markets.


Kyk na ons seerkrykinders

GAAN ek weer in die poppehuis speel? Hierdie onskuldige vraag kom van een van die talle minderjarige slagoffers van seksdade. Die poppehuis is die wagkamer by die streekhof.


Plettervat vir De Villiers

"DIT is baie, baie nice. Ek het gerugte gehoor ek is dalk in die Wêreldbekerspan, maar 'n mens glo dit nie voordat jy dit reguit hoor nie."


Boland klubs mik vir grote

ALLE oë sal Saterdag op die Boland Stadion gerig wees, wanneer die sterkste spanne van die seisoen mekaar pak in die eindstryde van die Boland se Superligas.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za