ppostgothic
Aida
safetop
uitlefstreep

Thursday 25 November 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 2 December 2004.

Arts - Kunste

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost

 


TUSSEN DIE STERRE. Daar word ge- woel om alles gereed te kry vir die aanskakeling van Wellington se Kers- liggies môreaand met 'n straatmark en volop vermaak. André Roux en Barend van den Heever van Drakenstein Muni- sipaliteit sorg hier vir die installering van een van die 36 liggieformasies wat in Kerkstraat gesien sal word. Die liggies word om 20:00 deur burge- meester Herman Bailey aangeskakel, gevolg deur 'n opwindende vermaak- likheidsprogram. Lees meer oor die pro gram op die kunsblaaie.


Nuwe dramaskool

[ Top ]


DIE splinternuwe Drama Trio Co wat pas in die Paarl geloods is, se aanbieders is Estelle Venter, Anél Scheepers en Elsabé‚ Aldrich.

Hulle is al drie gegradueerdes van die Dramadepartement van die Universiteit van Stellenbosch en is ervare dosente, beoordelaars en opleiers.  

Nog vele bekendes uit die toneelwêreld soos Johann Nel, Elsabé‚ Daneel, dr Niel le Roux en Vive Pretorius gaan genooi word om die kursus te verryk met hul talente.

Hierdie prettige kursus word hoofsaaklik in die Paarl aangebied met satelliete in omliggende areas, indien die belangstelling dit verg. Dit volg die skoolkalender en strek oor nege maande van Februarie 2005.

Die klasse behels een twee-uursessie per week. Daar is gemengde groepe van graad 6 en 7-leerders, hoërskoolleerders en moontlik ook 'n volwasse groep.

Dit is ideaal vir alle kreatiewes van gees wat belang stel in die ontwikkeling van verhoogvaardighede. Die doelwit is om al spelende van jouself, ander mense en die opwindende wêreld van die verhoog te leer. Fasette wat aandag sal geniet is, teksvertolking en stemprojeksie, praat voor mense, kreatiewe beweging en die skryf, saamstel en opvoer van 'n verhoogproduksie.

Vir verdere inligting, kontak Elsabé‚ by 082-895-9899, Anél by 082-657-7416 of Estelle 083-462-9600.


Amanda launches season

[ Top ]


AWARD-WINNING diva Amanda Strydom will open the 2005 Oude Libertas Summer Season with her new show "Mooiweer en Warm", a furnace of rock, blues and ballads running on 1, 3 and 4 December at the Oude Libertas Amphitheatre, Stellenbosch.

Described as 'magnificent in the superlative degree' at the recent Aardklop festival, Mooiweer en Warm is a feel good musical spectacular in pure celebration heat, warmth and the weather of summer. 

The repertoire includes new songs by Strydom as well as classics performed with new artistic arrangement.

The show opens with the title track Mooiweer en Warm moving onto work by Hennie Aucamp, Cat Stevens and the Eagles. 

A rendition of George Gershwin's Summertime will be performed in Zulu, written by Concord Nkabinde as well as songs by Dutch lyricists Eugen Gaiser.

Strydom is accompanied by musicians Janine Neethling (keyboard), Juan Oosthuizen (guitar), Graeme Currie (bass guitar) and Vinnie Henrico (drums). Backing vocalists are from the cult South African a Capella group Cutt Glass and include Bondina Osterhoff, Karen Meiring and Karen Wessels.

Performances begin at 20:15. For bookings and information call the Oude Libertas Amphitheatre on 809-7380. Tickets cost R65 and free parking is available. 

For information about the new Oude Libertas Amphitheatre summer season visit www.oudelibertas.co.za.


Oukraal is 'n fees

[ Top ]


DIE Oukraal Kunstefees word vanjaar op Vrydag 3 Desember en Saterdag 4 Desember in die Polisiekollegesaal aangebied, as deel van die Liggiefees.

Een van die hoogtepunte is Saterdagmiddag om 14:30 wanneer Lana English, wat die hoofrol in Phantom of the Opera gesing het, en haar broer Victor otree in 'n program van ligte musiek. Toegang is R30 (bespreek by Angela, 073-198-6774.

Die program begin die Vrydag om 20:00 met 'All that Jazz'. Kaartjies by 082-894-1024. Om 21:30 is 'Rock 'n Roll to Funk' aan die beurt (083-629-1738). Die Saterdag se program begin om 10:00 met 'n optrede van Anneline en Bennita (082-804-5698).

Om 11:30 sing Christelle Hamman (082-804-5698) en om 13:00 volg André Terblanche en Franco Tredoux (082-804-5698).Classical Soirée (083-629-1738) is om 17:00, gevolg deur "Dis waar ek wil wees" met Liamé Deminey (082-421-2398). Die aand word om 20:00 afgesluit met 'Contemporary Potpourri' (083-629-1738).


Paarlite at Artscape

[ Top ]


A TALENTED young singer from Paarl, Sean Jacobs (13) is in the cast of "Wa' Was Djy", a documentary, multi-media musical focusing on the Coloured recording artists of the 60's and 70's.

"Wa' Was Djy", started in the Artscape Arena on Tuesday and will run untill Sunday.

`Applauz!' is the brainchild of  singer and entertainer, Natalia Da Rocha. It is  a workshop for talented youngsters that culminates in a performance.

Sean Jacobs was one of the new intake of young entertainers. He is a well-known name in Paarl, winning the beginners' section of the KWV Talent Competition in 2002 and also the star in Randall Wicomb's show, "Oos Wes Tuis Bes". He and the rest ot the cast attended workshops and received tuition in voice production, an introduction to Entertainment Law, choreography, style and image and recording techniques. 

The research by the cast into the lives of recording artists such as Jonathan Butler, Ronnie Joyce, Zane Adams, The Rockets, Dollar Brand and others, will be an exciting exercise into the political background of the time.

Tickets at Computicket or Artscape Dial-a Seat, 421-7695.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]