safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost

 

ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 27 January 2005

uitlefstreep

This site will be updated on 3 February 2005.

Aida

Wapenlisensie droog op

SLEGS twee aansoeke vir wapenlisensies is die afgelope sewe maande - sedert die instelling van die nuwe Wapenwet - by die Paarl polisie ingedien

Dorp bars uit sy nate

STUDENTE-GETALLE op Wellington het die afgelope vier jaar verdriedubbel, met nuwe voete wat sorg vir ewe veel glimlagte as fronse.

Klok lui vir munisipale hoofde

DIE klok het finaal gelui vir die ou bedeling by die Drakenstein Munisipaliteit. Pas is aange- kondig dat die munisipale bestuurder en twee ander senior amptenare vroeg uit diens gaan tree.

SLIPPERY. Two experienced rock climbers,a Capetonian and a woman from Britain, ran into trouble in strong wind on Friday  while ascending Gordon's Rock on Paarl Mountain. They were  stuck halfway up the rock face when they made an emergency cellphone call. Rescuers who were dropped by helicopter, abseiled to the stricken couple and helped secure them to a harness. They could complete their ascent unharmed before they were airlifted from the dome.

                              

Japanner dalk in aksie vir Kavaliers

DIE Boland Kavaliers kan vanjaar dalk net 'n Oosterse kleurtjie kry, as 'n besoekende Japannese rugbyspeler kan bewys dat hy goed genoeg is om dié provinsie op die veld te verteenwoordig.

Ogie gehou oor vordering van Boland-atlete

BOLAND ATLETIEK het sy voorbereiding vir vanjaar se SA kampioenskappe in April met alle erns begin tydens die oefenkamp wat onlangs op Daljosafat Stadion plaasgevind het.

Paarl pak uit in onoorwonne ronde

DIE Novel Paarl krieketspan het Saterdag op sy tuisveld verseker dat die beker vir die eerste ronde van die Bolandse Premierliga-kom- petisie vanjaar in sy vertoonkas sal pronk, toe hy nege punte verdien het in sy onbesliste wedstryd teen Worcester United...

TOO LATE. Bongani Mathiso (in white), midfielder of Mbekweni Sundowns, misses out in their Vodacom League match against Hotspurs on Saturday. The match ended in a 1-1 draw after striker Eric Maxamba scored shortly before half time. .


.

[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]