 |
Somerson steek
SOMER in die Paarlvallei is nog nie verby nie en inwoners sal 'n tydjie langer moet sweet, terwyl internasionale krieketspelers en besoekers van koeler dele behoorlik les opsê in die Paarl. Killers to die in prison
THE men who murdered a doctor on a farm in Agter-Paarl two years ago, have both been sentenced in the Cape Town supreme court to 95 years in prison. Treine moet veilig gemaak word
METRORAIL moet bekostigbare, veilige vervoer verskaf en nie pendelaars tussen Wellington en Kaapstad in doodstreine laat ry nie.
VAT VOOR. Die nuwe kaptein van die Boland Kavaliers Chris Potgieter (regs) hier in aksie tydens 'n oefening vandeesweek, se toewyding op die veld stel die voorbeeld vir die res van die span. |
|
 |
"My voete brand dan sommer dwarsdeur my skoene" - toeskouer by die krieket. Historic windfarm opens
IN a historic event, the first wind energy research facility in Africa was opened by the Minister of Public Enterprises, Jeff Radebe, in Klipheuwel on Friday. Wedren-legende wil boer
DIE Suid-Afrikaanse motorwedren-legende, Jody Scheckter, het Vrydag een van die land se voorste organiese druiweboere, Eddie Redelinghuys, in die Paarl besoek. Leisels oorgeneem
DIE Boland Kavaliers sal in die Vodacom Beker-reeks deur Chris Potgieter aangevoer word. |
|