|
Burgemeester aangekeer
DIE burgemeester van Drakenstein, Paarliet Chris Leander, is Saterdagaand in sy eie dorp vir vermeende dronkbestuur aangekeer. Bloedbad verhoed
'n MOONTLIKE bloedbad is verlede week afgeweer toe twee vermeende rowers, tot die tande toe bewapen, op uitbetalingsdag tussen pensioentrekkers op Klapmuts in hegtenis geneem is. Plaaswerkers kry eie huise
DIE Fair Valley Gemeenskap Eiendomsvereniging het Saterdag die eerste agt huise op die grond wat hulle in 1998 van Fairview gekoop het, ingewy.
SEISOEN SKOP AF. Die Boland skolerugbyseisoen het verlede op 'n opwindende noot afgeskop met 'n groot rugbytoernooi wat by Hoër Landbouskool Boland aangebied is. Aanskoulike, harde rugby het die dag gekenmerk wat volop aksie vir die komende seisoen belowe. Foto: Leon Steenkamp |