|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
PAARL VALLEI MOTORS VW AUDI AGENTE benodig die dienste van: Onderdelebestuurder - ondervinding noodsaaklik Motortegnikus - VW Audi gekwalifiseerd Admin-assistent - Motorverkope Admin-assistent - Eise en Kosteberekening Stuur CV (maks. 3 bladsye) na (021) 872-3636 of pvmdp@wvpaarl.co.za |
|||||
|
RUSTHOF OUETEHUIS BETREKKING - FAKTOTUM Voertuigbestuurder met sober gewoontes. Moet in besit wees van 'n geldige rybewys en professionele bestuurspermit vir passasiers. Moet ook nutsman-funksies kan verrig en op eie kan werk. Salaris onderhandelbaar. Sluitingsdatum vir aansoeke: 4 April 2002 Aansoekvorms verkrygbaar by Me. M. Goliath tel: (021) 862-2230 Aanvangsdatum: 14 April 2002 Plasingsdatum: 27 Maart 2002 Pos aan: Die Sekretaris, Posbus 1022, Nederburg, 7627 |
|||||
|
SILWERKRUIN ACVV TEHUIS VIR BEJAARDES WELLINGTON STAFVERPLEEGSTER Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Salaris onderhandelbaar Registrasie by SAVR is 'n vereiste. Aansoekvorms beskikbaar by kantoor. Stuur volledige CV aan: Die Administratiewe Beampte Silwerkruin, Fonteinstraat,Wellington, 7655 Tel: 873-1040 Sluitingsdatum: 10 April 2002 |
|||||
|
Spur Knysna Kelners benodig. Moet vorige Spur ondervinding hê. Skakel 082-859-4541 of (044) 382-0764. |
|||||
|
|||||