safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 27 March 2003

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

This site will be updated on: 3 April 2003 at 17:00

Raadslid dalk setel kwyt

'n TUSSENVERKIESING sal dalk binnekort in Paarl-Oos gehou word, nadat die Drakenstein stadsraad Dinsdag besluit het dat die Minister van Plaaslike Regering gevra gaan word om raadslid Titus Williams (NNP) van sy pos te onthef.


Tieners vas na amok by biblioteek

TWEE tieners, onderskeidelik 15 en 16 jaar oud, is gearresteer nadat jeugdiges amok gemaak het by die Meulstraat biblioteek in die Paarl.


Bulle vertrap Kavaliers

DIE Boland Kavaliers het die 2003 rugbyseisoen op 'n teleurstellende noot begin deur hul eerste Vodacombeker-wedstryd 36-16 teen die Blou Bulle in Pretoria te verloor.

 

wback_wk13 

                   

wfront_wk13
'n TUSSENVERKIESING sal dalk binnekort in Paarl-Oos gehou word, nadat die Drakenstein stadsraad Dinsdag besluit het dat die Minister van Plaaslike Regering gevra gaan word om raadslid Titus Williams (NNP) van sy pos te onthef.


Bewaarder sterf in botsing

DIE berugte Wemmershoekpad het onlangs die derde keer in vier jaar die lewe van 'n korrektiewe beampte van Drakenstein-gevangenis geëis.


Polisie gestraf oor aanranding

TWEE Paarlse polisiemanne is skuldig bevind en in die streekhof gevonnis nadat drie seuns ernstig aangerand is.


Klubs veg vir liga-posisies

'n BESLUIT deur die Westelike Provinsie Rugby Unie (WPRU) om ook die krag-teen-krag-beginsel op klubvlak toe te pas, beteken dat klubs dié seisoen moet harder werk om hul plek in die onderskeie ligas te behou.

.

[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za