|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Tegniese Verkoops-verteenwoordiger Ons benodig die dienste van 'n vaardige Tegniese Verkoopsverteenwoordiger in ons Vervoerband Afdeling.
Die ideale kandidaat sal beskik oor die volgende: •Ondervinding en kennis van Tegniese Verkope •Baie goeie kommunikasievermoë •Tegniese bystand aan kliënte kan verskaf •Beskikbaar en bereidwillig om te reis •Voorraadopname •Markverwante inligting
Ons bied 'n mededingende salaris met pensioen, mediese fonds en 'n 13de tjek aan.
Slegs geskrewe aansoeke met CV aan: Die Personeelbeampte HG Molenaar & Kie (Edms) Bpk Posbus 5, Paarl, 7622 |
||||
|
Technical Sales Representative We require the services of a competent Technical Sales Representative in our Conveyor Belting Department.
The ideal candidate should have: •Technical Sales experience and knowledge •Very good communication skills •Give technical support to clients & •Liaise with Principle •Free & willing to travel •Stock-keeping abilities •Market information
We offer a negotiable salary with pension, medical aid and a 13th cheque.
Only written applications with CV please for attention: The Personnel Officer HG Molenaar & Co (Pty) Ltd P.O. Box 5 Paarl, 7622 |
||||
|
Financial Solutions Wes-Kaap Ons benodig agente om ons produkte te bemark. Indien u voorheen in diens was van 'n bank, versekeringsmaatskappy of mikro-uitleners, sal u ervaring 'n aanwins wees. Die applikant moet beskik oor: Eie vervoer, onafhanklik kan werk en in staat wees om met kliënte 'n onderhoud te kan voer met betrekking tot hulle finansiële omstandighede. Vergoeding slegs op kommissiebasis. Stuur aansoeke aan: Financial Solutions Wes-Kaap, Posbus 526, Worcester, 6849 voor 7 April 2003. |
||||
|
BOEKHOUDSTER/ GIRL FRIDAY Pastel, MS Word, Excel Boeke tot balans/proefbalans. 5-6 jr erv. R ohb.
HALFDAG ADMIN ASSISTENT Wellington, MS Word, Excel. Goeie org vermoë. R2 500
HALFDAG BOEKHOUDSTER Klapmuts. Pastel + erv. R2 500 ohb.
KREDITEURE KLERK Paarl. Goeie erv + Pastel. R ohb.
Tel: (021) 872-6528 e-pos: opportun@mweb.co.za |
||||
|
PERSONAL ASSISTANT TO FINANCIAL DIRECTOR We require the services of a person with at least accounting on higher grade on matric level and related word expe-rience in accounting field. Salary R5 000 plus benefits, negotiable. Please fax. C.V. to (021) 864-1205, or deliver at reception. Telephone enquiries to Anthony at (021) 864-1820. |
||||
|
||||