ppostgothic
Aida
safetop
uitlefstreep

Thursday 27 May 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 3 June  2004 at 17:30

wfront_wk22

Hoe lank nog?

.ALMAL hou asem op. Damvlakke in die Vallei sak steeds en die eerste winterreëns word nie voor Juliemaand verwag nie.

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Hugenote tonnel kry dalk nuwe naam

VERSKEIE instansies het hul kommer uitgespreek oor die SA Nasionale Padagentskap se voorneme om die naam van die Hugenote Tonnel buite die Paarl te verander na die Dr Abdulah M Omar Tonnel ter herinnering aan die ontslape minister van vervoer.

Local choirs in national finals

THE girls' choirs of Ihlumelo Junior High and  Huguenot High have excelled amongst Western Cape choirs and will travel to Johannesburg for the national championships in July.

VLAK. Hoewel die watervlak van die Wemmershoekdam op 'n lae 43% staan, is dit nie die leegste van die Wes-Kaapse damme nie en kan dit nog baie laer daal voordat dit begin reën.



Van der Walt in Eisenhower-span

DIE kroon is gespan op die Paarlse gholfspeler Dawie van der Walt se versameling titels en toekennings toe hy Vrydag hoor dat hy in die Suid-Afrikaanse Eisenhower-span opgeneem is.

Atlete moet strek vir landloopproewe

DIE tweede gesamentlike landloopproewe van Boland Landloop en Boland Ussasa sal Saterdag op Nuweberg in die Hottentots-Holland Natuurreservaat op die R43 tussen Grabouw en Villiersdorp gehou word.

Enjoy nature with Dewdale MTB Classic

MOUNTAINBIKERS can enjoy a beautiful slice of nature when the annual Dewdale Mountainbike Classic takes place at the Dewdale Fly Fishery in Franschhoek on 11 July.

wback_wk22

AFKOEL. Wellington se Glen Mpayipheli koel af tydens die 6km landloopwedloop vir seuns 17 jaar. Die Boland se tweede landloopligabyeenkoms is Saterdag by Bolandpark stadion in die Paarl gehou.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]

[ Top ]