safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 27 June 2002

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

This site will be updated on: 4 July 2002 at 17:00

Doodsmotor: bestuurder ontken skuld in hof

wbertus27
TER PLAATSE. Beskuldigde Karel Coetzee loer oor die skouers van sy regsverteenwoordiger Keith Sheldon en landdros Bertus van der Spuy.

ONGELOOF en skok was duidelik te lees op die gesigte van familielede van twee vroue wat in Desember doodgery is, toe die bestuurder van die doodsmotor Maandag in die Paarl landdroshof op 'n aanklag van dronkbestuur onskuldig gepleit   het.


Scorpions investigate Saron

THE special police branch, the Scorpions, are investigating alleged corruption and maladministration at five former municipal councils in the Western Cape, including Saron.


Honger binnekort gestil

DIE Wes-Kaap Voedselprojek, waarvol- gens 2660 gesinseenhede in die Vallei drie keer per week 'n kospakkie gaan ontvang, tree op Maandag 22 Julie in werking.


Groen lig vir BoE

DIE pad is oop vir die oorname van BoE deur Nedcor, nadat BoE se aandeelhouers met 'n oorweldigende meerderheid (98,4%) die oorname-aanbod Maandag gesteun het.

Politieke pot kook oor

PLAASLIKE politiek in Drakenstein is 'n kookpot van ontstuimige emosies en verwarring terwyl daar gewag word dat die hofgeding rondom die oorloopklousule afgehandel word.


Burgemeester beboet

DIE klag van dronkbestuur teen die burgemeester van Drakenstein, Paarliet Chris Leander, is teruggetrek.


New golf estate ready to tee off

CONSTRUCTION of the R1,3 billion golf estate Pearl Valley along the Wemmershoek Road near Paarl is on schedule and half of the 18 fairways will be ready for play in August.


wduik27
HOES. Marius Claasen, skrumskakel van Albions se tweede span kry die bal uit na sy agterlyn voordat hy deur sy eweknie van Young Stars platgetrek word. Albions B het 20-5 gewen. Foto: Leon Steenkamp
Solomon favourite to take Berg

HAVING won the qualifying race from Wellington to Hermon, Graeme Solomon now seems to be the firm favourite to take the glory in this year's Land Rover/Michelin Berg River Canoe Marathon.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za