safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 27 Novemberr 2003

uitlefstreep

This site will be updated on 4 December  2003 at 17:00

Vacancies


FORMS MEDIA INDEPENDENT

SALES SUPPORT / OFFICE ASSISTANT

* Bilingual
* Computer literacy
* Ability to work under pressure
* Reliable and organised
* Eye for accuracy
* Quick learner
* Good time management

Please fax CVs to 872-5885, not more than 3 pages.
Closing date 28 November


TEKENAAR

Betrekking vir 'n CAD tekenaar by raadgewende ingenieurs in die Paarl.

Ondervinding van strukturele en siviele tekeninge word vereis.
Salaris onderhandelbaar.
Faks 'n verkorte CV aan Elmine by (021) 872-7740


WISKUNDE-TUTOR

MASTER MATHS BOISHAAI

• Vriendelik en entoesiasties
• Grade 8-12

   Computer based Maths tuition

Vereiste: Ten minste Graad 12 Wiskunde HG
• Hoofsaaklik middae

Begin Februarie 2004

Contact: 083 242 2138 / 913 5955


Poste beskikbaar:

KELNERS / KROEGMAN

Slegs persone met vorige ondervinding en kontakbare verwysings om onmiddellik diens te aanvaar.

Faks een blad CV na 872-1003


NEDERBURG PRIMêR

WKOD KONTRAKPOS
1 Jan - 30 Jun 2004

Onderrigmedium: Afrikaanse UGO: Alle leerareas Musiek & rekenaar sal as sterk aanbeveling dien

Verskaf volledige CV
Sluitingsdatum: 5 Desember 2003.


'n Ervare
Tuintoesighouer
word benodig vir die instandhouding van 'n wynplaas/restaurant-tuine.
Moet in staat wees om 'n span tuinwerkers te bestuur en te motiveer.

Faks CV aan Carel van Niekerk by 869-8504 of pos na Posbus 7141, Noorder-Paarl, 7623.


An experienced

Garden Supervisor

required to supervise and maintain a wine farm/restaurant gardens. Must be able to manage and motivate a small team of garden workers.

Please fax CV to Carel van Niekerk at 869-8504 or post to PO Box 7141, Northern Paarl, 7623.


Pos: SENIOR ELEKTRISIËN

Aansoeke word tans ingewag vir hierdie vakature.

Vereistes: Kennis van groot geboue bedrading ens.
Instandhoudingswerk
Entoesiastiese, eerlike, hardwerkende persoon

Doen telefonies aansoek: Suzette
Tel: (021) 887-0220


Nasorg

Bambi Preprimêre Skool

Ons is op soek na 'n energieke, liefdevolle, verantwoordelike "nasorg-tannie" om om te sien na 'n groepie kinders tussen 4 en 9 jaar.

Tye: Weeksdae tussen 12:00 tot 17:30 - slegs skoolkwartale
Vanaf Januarie 2004
Meld ondervinding en kwalifikasies.

Skakel Esmari du Toit by (021) 873-2817 (tel. en faks) tydens skoolure vir verdere inligting.
Skriftelike aansoeke moet ons bereik teen Vrydag 5 Desember 2003 by
Jan van Riebeeckstraat 22, Wellington


Soetendal Primêr

Onderwysbetrekking

Intermediêre fase / Senior fase
Natuurwetenskap Graad 5 - 7
Engels Tweede Taal Graad 5 - 7
MSW Graad 6 - 7
Rugby-afrigting vereiste

Januarie 2004 - Junie 2004
Kontrak WKOD

Sluitingsdatum - 4 Desember 2003
Stuur aansoekbrief en CV aan:
Soetendal Primêr, Posbus 546, Wellington
Faks: (021) 864-1076
Admin@soetendalps.wcape.school.za;;


Beheerliggaamposte

Januarie - Desember 2004

1. Grondslagfase
2. Intermediêre fase

Ondervinding in UGO

Verskaf CV aan: Die Prinsipaal New Orleans Primêr, Wilgerlaan, Paarl, 7646

Tel: (021) 862-0420
Faks: (021) 862-5825

E-Pos admin@neworleansps.wcape.school.za
Sluitingsdatum: 03 Desember 2003


We need the following people with the relevant experience:

Boilermakers
Fitter & Turners
Panel-beaters & Spray-painters
Guillotine & Bending machine Operators
Sheetmetal Workers
Electricians

Tour guides: Speak English, German/French fluently
Receptionist: Speak English, Afrikaans, German/French fluently
Must have knowledge of wine

Fax 2pg CV: (021) 862-7453
E-mail: 2pg CV:
paarl@workforce.co.za
Att: Nina Müller


Vakante betrekkings:

GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE/STAFVERPLEEGKUNDIGE

Vereistes:
 Registrasie by die SA Raad op
Verpleging as Geregistreerde
Verpleegkundige/Stafverpleegkundige
Bereidwilligheid om skofte, na-ure en nagdienste te verrig
 Liefde vir Bejaardes
Gesonde interpersoonlike vaardighede

Navrae: Aansoekvorms kan by kantoor verkry word.
Rig aansoek voor 10 Desember 2003 aan:
Die Hoof, Huis AJ Liebenberg, Kloofstraat, Piketberg, 7320

Tel.no.: (022) 913-1228
Faksno: (022) 913-1687
55)


Laer Meisieskool
La Rochelle

TERREIN-ONDERHOUDSPERSOON
BEHEERLIGGAAMPOS/PRIVATE POST
(drie dae per week)

• CV en werksverwysing word verlang
• Stel verwagtinge t.o.v. vergoeding

FROM/VANAF: JANUARIE 2004
CLOSING DATE/SLUITINGSDATUM: 1 DESEMBER 2003

APPLICATIONS TO / DOEN AANSOEK BY:
The Principal, PO Box 66, Main Street Post Office
PAARL, 7622
Tel: (021) 872-4371/90


WKOD kontrakposte

1 Januarie 2004 - 30 Junie 2004

(Verlenging moontlik)

1 Wiskunde HG en SG - Graad 10 - 12

Bewese rekord van Graad 12-uitslae belangrik (2 poste)

2 Engels Tweede Taal HG - Graad 11 en 12

Bewese rekord van Graad 12-uitslae belangrik

3 Tegniese Tekene - Graad 12
Kuns en Kultuur
Tegnologie

Ervaring in UGO 'n voorvereiste

4 Engels (LLC)

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Ervaring in UGO 'n voorvereiste
Rekenkundige agtergrond 'n aanbeveling

5 Kuns en Kultuur

Ervaring in UGO 'n voorvereiste
Koorafrigting 'n aanbeveling

Meld:  - Toepaslike ervaring in dié leerareas, ander leerareas aangebied en buite-kurrikulêre betrokkenheid

-  Kennis in UGO

Stuur kort CV en aansoekbrief aan

Die Skoolhoof, Klein Nederburg Sekondêr, Newmanstraat
Paarl, 7646 Of  faks (021) 862-7272
Sluitingsdatum: Maandag 1 Desember 2003


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za