safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 28 February 2002

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Hittegolf slaan Vallei plat

wwarm22
TWILIGHT PARTY. The ten day heat wave kept swimmers in the Berg River until long after sunset. Pic: Anne Kruger

BOLANDERS het die afgelope week sakke sout saam opgeëet terwyl van die hoogste temperature in jare vir tien dae aaneen oor die Vallei gegolf het.


Boland reg vir Valke

DIE Kavaliers sal beslis hul sokkies moet optrek as hul Saterdag met 'n oorwinning wil wegstap wanneer hulle op Wellington teen die Valke te staan kom.


Kinders kom hier eerste

"ONS kinders is ons belangrikste bate en dit behoort ons almal se prioriteit te wees om hulle te beskerm en hul lewenskwaliteit te verbeter," het burgemeester Chris Leander gesê oor 'n nuwe projek in Du Toitstraat, Paarl.


Life is tough when jobs are scarce

THE great need for employment becomes clear when one visits Mbekweni township in Paarl.

Dogtertjie in tuin doodgery

DIE glimlaggie wat klein Shannon Adams van Wellington vir 'n ieder en 'n elk gehad het, is Saterdagaand doodgedruk deur 'n vermoedelik besope motorbestuurder in 'n wegholbakkie.


Up in arms over toll road

A FORUM to voice Paarl residents' concerns over the proposed erection of toll gates at Joostenburg on the N1 to Cape Town, was established last week.


Storm in 'n glas 'troebel' water

DIE waterkwessie in die Paarl - die vloei en die kwaliteit - het verbruikers van tyd tot tyd warm onder die krae en naar op die maag.


whekkie22
REKORDS. Llewellyn Adonis (o.15) van Boishaai het met sy tyd van 14,1s die rekord gebreek in die 100m hekkies tydens verlede week se Driehoekige Atletiekbyeenkoms teen HJS, Wynberg en Paul Roos. Paul Roos met 616 punte het die byeenkoms gewen gevolg deur HJS met 501 en Wynberg derde met 330 punte. Foto: Leon Steenkamp.

[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]