 |
|
 |
 |
|
Student sterf
n STUDENT van Wellngton het Vrydagnag na 'n motorongeluk buite diedorp gesterf, die derde jong man wat sy lewe op Wellingtonse paaie verloor die afgelope drie maande.
Vinnig op spoor
'n POLISIEVROU tuis met verlof was verlede week die ondergang van drie vermeende inbrekers in Wellington.
Boschendal sold to consortium
DIE eerste span van die Paarl Netbalklub het Saterdag verras deur Maties A op Pniel met 45-33 te klop. 'n Goeie spanpoging deur Paarl in beide aanval en verdediging het die studente deurgaans getoets. |
|
|
 |
|
|
|
AAN DIE SPITS. Alfonso Primo van Maties neem die voortou in die 12km vir senior mans tydens Saterdag se Boland Landloopkampioenskappe op Nelson's Creek. Hoewel die weer ideaal was, het die reën van die afgelope week groot plasse water en modder op die roete gelaat wat die atlete stadiger tye laat hardloop het. |
|
|
 |
|
 |
 |
|
 |
|
|
|
OVERFLOWING. The Berg River overflowed its banks in places after heavy rain on Sunday and Monday. Kim Consul (7) of Paarl was not bothered by the cold, but enjoyed splashing in the water at Oos Bosch Street. Since Sunday 42mm has been measured, and for the whole of August a total of 186mm. This has not sufficiently compensated for the dry spell during June and July, however. With the Wemmershoek Dam only 50% full, water restrictions this summer cannot be ruled out. Pic: Uh-Albry Reitz |
|
|
|
SA wines grow fastest in UK
SOUTH AFRICA is far outpacing all competitors in the rate of growth achieved in the UK retail wine market, according to AC Nielson data published for the 12 months to June 2003.
Aanhouer wen
DAAR is 'n oorvloed jong landlooptalent maar daar sal moet bekyk word om dié atlete te behou nadat hulle die skool verlaat. |
|